Die boekgeskenk

Januarie 17, 2011 in Sonder kategorie

Die boeke waaroor ek hier geblog het, het aangekom. Ek wou ‘n foto daarvan plaas, maar dis nou net moers of ek dit kan regkry. Ek kry elke keer ‘n error boodskap. Dus volstaan ek maar om te sê dat ek baie in my skik is daarmee. So ook Vroukie wat Tabernakel en Marita se kookboek tans onder hande het. Ek self lees nog aan Padmaker, nie op die lysie nie, en sal daarna Sneeuslaper nadertrek. Intussen blaai ek so deur die kookboeke. Die aanvallige Nigella Lawson het my egter teleurgestel. Sy is toe nie The Naked Chef nie. Dus kyk ek maar na haar koek en tert.

28 antwoorde op Die boekgeskenk

  1. hahaha!
    ok…
    Geluk met die geskenke.

  2. TS het gesê op Januarie 17, 2011

    Lekker stout jy… wees nou net versigtig met daardie swak gestel van jou.

    Geniet die boeke

  3. moes op link teruggaan, was daardie tyd uithuisig.
    Nog nie te laat om te sê geluk en geniet

  4. Daar is baie mooi dinge(Okay, net twee) aan Nigella… Dis danksy daai twee… ek bedoel, danksy haar dat ek vandag kan koek bak.

    Ek wens net sy wil leer om eers te sluk en dan te praat.

  5. Babelse verwarring 😉

  6. Slim meisie, onse Nigella, verskriklik aantreklik.
    Haar pa was mos in ‘n stadium Brittanje se minister van finansies.

  7. hehehehe, einste

  8. Lewies, enige dame met ‘Law’ in haar van en of naam moet ‘aanvallig’ wees ……

  9. Ek het net gou kom groet en voorspoed kom toewens vir 2011 Lewies!xxx

  10. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Ha Lou!

  11. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Die gestel word darem sterker!

  12. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Hallo Ffion, die vinger is ok.

  13. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Hi Rosiedoring, dis ‘n lekker geskenk voorwaar!

  14. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    My belangstelling in kombuissake het ‘n hupstoot gekry!

  15. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Ek het haar nog nie op TV gesien nie, maar lyk my ek sal moet loer!

  16. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    hello Monica!

  17. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Vir seker nie aan tafel nie!

  18. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    ‘n Meisie met tietels!

  19. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Slim, Pruim!

  20. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Ek het jou gemis Tweeling, bly jy is terug!

  21. pasella het gesê op Januarie 22, 2011

    Ek eas so ‘n rukkie afwesig agv tegniese probleme.

  22. eros01 het gesê op Januarie 23, 2011

    Loer gerus na Nigella op die TV.Sy het geen tafelmaniere nie, dit is vingers lek en lippe klap met ‘n stout glimlag. xR

  23. Is sodat sy aan hoopvolle mans haar boek kan verkoop en aan vrouens ook…anders verloor sy helfte van die mark.

  24. pasella het gesê op Januarie 25, 2011

    Stout is nie so sleg nie…

  25. pasella het gesê op Januarie 25, 2011

    Slim!

  26. jannel1 het gesê op Januarie 26, 2011

    Lekker kyk Oom Lewies!

  27. pasella het gesê op Januarie 27, 2011

    Tja! ‘n Man raak ook later moeg gekyk aan koek en tert!

  28. skryf het gesê op Februarie 1, 2011

    Komaan, jy weet jy kan… jy weet jy wil…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.