Van afstand en verlange

Januarie 2, 2011 in Sonder kategorie

‘n Paar Krismis fotos

.

Kara die clown

Mia demonstreer die platannaplons

Jislaaik Oupa!! Het jy gesien hé!?

Tja, so sit ek my en troos

Met kiekies van die kroos.

Sal ek julle nog kan oppie as ons mekaar weer sien? 

Phedracut Oupa, dis die geheim!

26 antwoorde op Van afstand en verlange

  1. Eina vir daai belly-flop en punte virrie platannaplons!

  2. TS het gesê op Januarie 2, 2011

    Ag hoe verlang so Oupa… goed vir die bloeddruk daai foto’s laat mens aan andergoed dink as klappers

  3. Kan sien die kuier was lekker en die verlange nou groot.
    Hulle is pragtige kindertjies

  4. katrina het gesê op Januarie 2, 2011

    Hierdie laaste foto’tjie is die mooiste – mens voel sommer die koud en die nat!

  5. abrham het gesê op Januarie 2, 2011

    om werklik as herinneringe te staaf

  6. Ai ek kan sien iemand het aan die punt van iemand se hart gaan nes-skop.

  7. Trakie het gesê op Januarie 2, 2011

    Wônner hoe voel hulle pinkies nou na Krismis saam met Oupa 🙂

  8. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Hi Eavan. En nou is dit tjoepstil hier. So op die laatmiddag Sabbat.

  9. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    daai plons gee ‘n nuwe betekenis aan “karplaks!!”

  10. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Stress relievers!

  11. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Dankie Rosiedoring.

  12. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    ai, die weemoed!

  13. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Nou nie dat die koud eintlik pla nie!

  14. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Die ensiklopedie van my bestaan.

  15. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Stewig Monica, baie stewig!

  16. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    Na al die swemmery was dit sulke frummelvelletjies!

  17. Trakie het gesê op Januarie 2, 2011

    Hehe, so hulle’t vir Oupa om frummelvelletjies gedraai!

  18. pasella het gesê op Januarie 2, 2011

    tsk, nou kliek ek!

  19. Dis moer seer as mens dit regkry – is daai laaste foto direk daarna?

  20. pasella het gesê op Januarie 3, 2011

    Nee, dit was met ‘n ander spelery. Die pensie het geklap,maar daar was soveel luide toejuiging dat sy nie die seer gevoel het nie!

  21. pasella het gesê op Januarie 3, 2011

    Sê ek ook. En hoekom hulle so ver weg moes gaan weet ek ook nie. Maar gelukkig is hulle nie land-uit nie.

  22. Die laaste foto spreek boekdele!

  23. Ai, die huis is altyd so stil en leeg as die kinders weg is. Jy voel skoon uit jou koers! Oor jou witbroek… Dalk moet jy maar een koop wat ‘n nommer groter is. Ek het juis gehoor dat die nommers nie meer deesdae so lekker is nie. Dalk is ‘n nommer 18 eintlik nou ‘n nommer 16?

  24. GieGieGie – dis verbasend wat mense sal doen vir applous!

  25. pasella het gesê op Januarie 5, 2011

    Every picture tells a story!

  26. pasella het gesê op Januarie 5, 2011

    Jy’s reg! Dis hierdie Chinese klere!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.