Twee okkupeerders van Oupa Lewies se kamers van die hart

November 30, 2010 in Sonder kategorie

Mira en Liam op die mouterbaaiks wat hulle so hel-uit ry

Howzit Oupa! Lekka innie Kaap ek sê! Niemand tjaaf my gal nie en ek is almal se pel! Cool!

(My ma kom al mooi reg om my hare te sny. Sy sê volgende keer vat sy die skêr en nie die fukken mes nie!)

12 antwoorde op Twee okkupeerders van Oupa Lewies se kamers van die hart

  1. hierdie sterre is vir Mira en Liam, sal jy so gaaf wees om dit vir hulle aan te stuur?

  2. TS het gesê op November 30, 2010

    ek is seker hulle oupa goed besig

  3. die goedjies wil mos nie stilsit vir haarsny nie of is dit dalkies ‘n DIY joppie

  4. abrham het gesê op November 30, 2010

    atria en ventrikel

  5. Klein Ezra tjaarts ook nou die wereld vol op sy baaik.
    Ag lewies, hulle is te sweet!

  6. Dink dit was John Vorster wat gesê het “Grandchildren is God’s gift to an old man…”
    Jy is gelukkig!
    🙂

  7. jannel1 het gesê op Desember 1, 2010

    Oupa!!!

  8. zephur het gesê op Desember 1, 2010

    Oupa Lewies is baie gelukkig

  9. lisabeth het gesê op Desember 2, 2010

    Hehe!

  10. lisabeth het gesê op Desember 2, 2010

    Die ou wat patentreg op die wart bikes het het nie meer nodig om te werk nie!

  11. Die twee okkupeerders betaal seker ook nie losies nie, né? Geniet die kiddies!

  12. Skies ma ekke wil nie lag vir daai kuifie nie – heheh – dit laat my so treug dink aan my meisiekind wat haar eie hare versnipper het.

Los ’n antwoord vir rosiemetdorings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.