Twee okkupeerders van Oupa Lewies se kamers van die hart
November 30, 2010 in Sonder kategorie
Mira en Liam op die mouterbaaiks wat hulle so hel-uit ry
Howzit Oupa! Lekka innie Kaap ek sê! Niemand tjaaf my gal nie en ek is almal se pel! Cool!
(My ma kom al mooi reg om my hare te sny. Sy sê volgende keer vat sy die skêr en nie die fukken mes nie!)
monicahaddad het gesê op November 30, 2010
hierdie sterre is vir Mira en Liam, sal jy so gaaf wees om dit vir hulle aan te stuur?
TS het gesê op November 30, 2010
ek is seker hulle oupa goed besig
rosiemetdorings het gesê op November 30, 2010
die goedjies wil mos nie stilsit vir haarsny nie of is dit dalkies ‘n DIY joppie
abrham het gesê op November 30, 2010
atria en ventrikel
loudavisi het gesê op November 30, 2010
Klein Ezra tjaarts ook nou die wereld vol op sy baaik.
Ag lewies, hulle is te sweet!
Doubtingthomas het gesê op Desember 1, 2010
Dink dit was John Vorster wat gesê het “Grandchildren is God’s gift to an old man…”
Jy is gelukkig!
🙂
jannel1 het gesê op Desember 1, 2010
Oupa!!!
zephur het gesê op Desember 1, 2010
Oupa Lewies is baie gelukkig
lisabeth het gesê op Desember 2, 2010
Hehe!
lisabeth het gesê op Desember 2, 2010
Die ou wat patentreg op die wart bikes het het nie meer nodig om te werk nie!
verbeeldingsvlug het gesê op Desember 6, 2010
Die twee okkupeerders betaal seker ook nie losies nie, né? Geniet die kiddies!
Wolletjies het gesê op Desember 30, 2010
Skies ma ekke wil nie lag vir daai kuifie nie – heheh – dit laat my so treug dink aan my meisiekind wat haar eie hare versnipper het.