Soete slaap.

November 1, 2010 in Sonder kategorie

Poot-uit! Mira had nie eens kans om te dop nie.

13 antwoorde op Soete slaap.

  1. Ag my moeder!! Dit spreek van ‘n lekker dag.

  2. lisabeth het gesê op November 1, 2010

    Daai prentjie vertel ‘n hele lekker storie!

  3. Trakie het gesê op November 1, 2010

    Ag sweeeet 🙂

  4. Ja, wat is die slaap ‘n wondersoete ding…
    🙂

  5. Wens Ezra wil ook so uitpass.
    Sy is cute!

  6. zephur het gesê op November 2, 2010

    Hallo Oupa…

  7. jannel1 het gesê op November 2, 2010

    Dit voel of mens net jou arms kan uitsteek om haar te wil beskerm teen die wêreld en al sy sleg.

    Pragtig Oom Lewies!

  8. Ag Oupa sy is soooooooo mooi!

  9. bloukaap het gesê op November 5, 2010

    onskuld

  10. Ag ma!

  11. zephur het gesê op November 9, 2010

    Hallo Oupa Lewies

  12. zephur het gesê op November 9, 2010

    Hallo Oupa Lewies

  13. Jene tog!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.