Ek hoor…

Augustus 22, 2010 in Sonder kategorie

(Lykdig vir ‘n kollega en vriendin)

Ek hoor die klanke van jou klavier in jou kantoor

Ek hoor die harmonieuse dreunsang van jou kore

Ek hoor jou geesdrif as ons ‘n nuwe projek bespreek

Ek hoor jou euforie as ons nabetragting hou

Ek hoor die speke sing as jy vertel van die Argus

Ek hoor jou verlange na jou liefkind in London

Ek hoor die kommer oor jou man se diabetes

En toe hoor ek jy is dood.


25 antwoorde op Ek hoor…

  1. louisna het gesê op Augustus 22, 2010

    Mooi stuk lewies. Sterkte

  2. eros01 het gesê op Augustus 22, 2010

    Ag Lewies ek is so jammer! xR

  3. liewe genade, hel Lewies. dis erg. sterkte

  4. Die gemis van ‘n vriend/in is maar nie lekker nie

  5. Ag hene toggie, Lewies….
    dis tragies.

    Jy is dierbaar om dit vir haar te skryf.

  6. katrina het gesê op Augustus 22, 2010

    Ek het in die koerant gelees – sy’t kore gedoen, nie waar nie? Die dat my oog dit gevang het. Sterkte vir die deurwerk van die verlies.

  7. Lewies, dit is hartseer wat geen salf kan genees nie.
    Sterkte vir julle.

  8. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Dankie Ouboet.

  9. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Hi Roosmaryn.

  10. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Hallo Pruim.

  11. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Net so Rosiedoring. Die memories bly.

  12. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Dankie Modderkoekie.

  13. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Ja dis tragies Lou, sy was ‘n toonbeeld van mens sana in corpore sano (gesonde gees in ‘n gesonde liggaam)

  14. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Hulle is ‘n familie wat vir mekaar omgee, ek dink dit help.

  15. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Hi Katrina, dit was haar passie.

  16. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Dankie Kobus.

  17. pasella het gesê op Augustus 23, 2010

    Ja, ek dink so. Herinneringe is te kosbaar om verlore te laat gaan.

  18. Ai, Lewies.

  19. Kort en kragtig en vrek sad!

  20. zephur het gesê op Augustus 24, 2010

    Lewies dis hartseer…klink of sy die lewe voluit geleef het.

  21. Ou-Top het gesê op Augustus 24, 2010

    Die skielikgeit van n naaste medemens se dood ruk n mens altyd uit jou waansin van gemaklik en verewig lewe.Vir my baie mooi en raak geskryf.

  22. pasella het gesê op Augustus 24, 2010

    Hi Clari.

  23. pasella het gesê op Augustus 24, 2010

    Sad voorwaar Nika

  24. pasella het gesê op Augustus 24, 2010

    Sy het Zeppie, sy was ‘n legende hier in ons dorp

  25. pasella het gesê op Augustus 24, 2010

    Dankie Ou Top.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.