‘n Wegkomkansie

Mei 2, 2010 in Sonder kategorie

‘n Onverwagse gelukkie het vir my en Vroukie voorgeval, ‘n weeklange kuiertjie by die see, Ballito se see, saam met onse swaerkie en skoonste suster. Die kuiertjie is al lank beprut, maar ‘n paar onverwagse kinkels het gedreig om dit te ontspoor.  Nou is ons alweer tuis, die vakansie net ‘n aangename herinnering.

 

So lyk dit daar.

 

 

Volmaan

 

 

Skuins voor die son sak

 

 

Op pad deur die Vrystaat, Golden Gate Nasionale Park

 

 

 

 

 

By ons tuiskoms vind ons dat ‘n geniepsige haelbui ‘n uur of wat vantevore uitgesak het, hierdie impatiens het welig en hoog gestaan, vol in die laaste blom voor die winter. Nou hoef ons darem nie te wonder of hulle moet uit en of hulle nog ‘n paar dae sal kan oorleef voor die ryp kom nie.

 

 

26 antwoorde op ‘n Wegkomkansie

  1. louisna het gesê op Mei 2, 2010

    Geniet dit Lewies.

  2. HeavyHenry het gesê op Mei 2, 2010

    Nice foties vannie vakansie – mens raak partykeer de moer in virrie hael – nie dat dit help nie, maar tog.

  3. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Ek het behoorlik, Ouboet, sien nou kans vir die lewe!

  4. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    net so Maankind, die reuk van mens se eie huis!

  5. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Jis Kelly, net jammer hulle is so skaars!

  6. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    You can’t fart against thunder!

  7. Trakie het gesê op Mei 2, 2010

    Lieflike foto’s!

    Jip, daai impatients lyk maar bedremmeld. Ek het ons s’n een keer stomp afgesnoei en dit het die lente weer welig gegroei. Dit het egter net een keer gewerk.

  8. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Stof tot stof, Kelkie!

  9. shlwanjan het gesê op Mei 2, 2010

    Ag lekker {-;

  10. loudavisi het gesê op Mei 2, 2010

    Dis net wat mens nodig het – so ‘n wegkomkansie, al voel dit nou iets van die verlede en alles is more weer back to square one!

  11. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Hallo Klarisabet!

  12. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Flenters hier, Flenters!

  13. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Is so Lou, maar nou is daar darem hoë oktaan in die tenk, so vir ‘n rukkie, altans!

  14. maryke-anne het gesê op Mei 2, 2010

    Bly oor die vakansiki. en bly dat julle dit geniet het.
    My blomme is ook so leepkop gepiets, my hart is so seer daaroor.
    Ek hou van daardie tweede foto. Stunning!

  15. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Hi Maryke, onse dorp loop vanjaar sleg deur onder die hael!

  16. pasella het gesê op Mei 2, 2010

    Die aardse skoonheid is van korte duur Therina!

  17. Hel ons bly in ‘n pragtige land!

  18. louisna het gesê op Mei 3, 2010

    Pragtig

  19. Die foto’s is pragtig Lewies en nou verdiep jy skielik my verlange na die see!

  20. HeavyHenry het gesê op Mei 3, 2010

    Dis waar – maar dit keer mens nie om te wil nie!

    🙂

  21. pasella het gesê op Mei 3, 2010

    Pure plesier Ghaap!

  22. pasella het gesê op Mei 3, 2010

    Noord, Suid, Oos, Wes, elkeen het sy bekoring Thomas!

  23. pasella het gesê op Mei 3, 2010

    verlede Maandag die tyd toe le ek daar soos ‘n ryk jood!

  24. Ha,ha lekker vryf jy dit nou in!

  25. bloukaap het gesê op Mei 3, 2010

    Lewies, dis great fotos

  26. pasella het gesê op Mei 3, 2010

    Mooier as Blouberg Pruim!(hehehe!)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.