‘n Brekfisrympie vir soet en stout kinnertjies

April 5, 2010 in Sonder kategorie

Vir almal met klein kindertjies en kleinkindertjies, en veral vir klein kindertjies en heel veral vir kleinkindertjies.  Hoop julle geniet die rympie.

 

 

Kos is op die tafel

 

Die tafel is gedek, ons is reg om te eet

Is alles hier, is niks vergeet?

Hier is die mieliepap in die kastrol

Daar staan die melkbeker, lekker vol

Die snye brood op mekaar gestapel

Botter en konfyt op die tafel

Kaas in ‘n bakkie, goue heuning in ‘n fles

Lepels vir die pap, vir brood en botter ‘n mes

Vir taai heuningbekkies ‘n servet

Kom, ogies toe vir ‘n dankie sê gebed!

 

 

 

28 antwoorde op ‘n Brekfisrympie vir soet en stout kinnertjies

  1. DallaSePa het gesê op April 5, 2010

    Oupa!

  2. loudavisi het gesê op April 5, 2010

    Dis dierbaar!

  3. pasella het gesê op April 5, 2010

    Hallo Murphy!

  4. pasella het gesê op April 5, 2010

    Jong man!!

  5. pasella het gesê op April 5, 2010

    Ai Therina, wou dat jy reg was! Nee jong, dis dalk die oorsprong van die rympie, Oupa se gedurige gedinkery aan die kleinkinnertjies! o ja, die groteres ook! World cup volente sien ons hulle Junie of Julie.

  6. pasella het gesê op April 5, 2010

    Dankie Ouma Maankind!

  7. pasella het gesê op April 5, 2010

    Naandsê Flenters!

  8. pasella het gesê op April 5, 2010

    Gaan jy die rympie vir klein Ezra leer, Lou? (As ek nou so voorbarig mag wees!)

  9. Trakie het gesê op April 5, 2010

    Dankie dat dit ook vir stout kinnertjies is! 🙂

  10. pasella het gesê op April 5, 2010

    Hi Kelkie! Ek moet dit mos aan my kleinkinnertjies ook opdra!

  11. Nouja toe!
    🙂

  12. kerneelsie het gesê op April 6, 2010

    En toe ek my ogies oopmaak na die “amen” was die tafel nogsteeds leeg en sonder kos.
    Baie mooi rympie

  13. zephur het gesê op April 6, 2010

    Waar is die bacon en eiers dan…

  14. pasella het gesê op April 6, 2010

    Hallo Thomas!

  15. pasella het gesê op April 6, 2010

    Nee Kerneels man, hierdie is ‘n feel good rympie!

  16. pasella het gesê op April 6, 2010

    Hierdie is ‘n groen rympie, Zeppie!

  17. Baie Oulik Lewies!

  18. pasella het gesê op April 6, 2010

    Dankie Tweeling!

  19. DallaSePa het gesê op April 7, 2010

    Klop Klop

  20. Nice … nou is ek honger …

  21. pasella het gesê op April 8, 2010

    Lewies is alive and well and living in Blogland!

  22. pasella het gesê op April 8, 2010

    Is ‘n brekfisrympie, Ludwig!

  23. MarianaF het gesê op April 8, 2010

    Ek pink ‘n traan…………..

  24. pasella het gesê op April 8, 2010

    Raai ek reg, die Pukkie is op pad?

  25. pasella het gesê op April 9, 2010

    Hallo Woordenaar, ek het altyd Puriteins geskop teen laaik en daai en diesulkes, maar dit maak die taal darem meer soepel!

  26. bloukaap het gesê op April 9, 2010

    hoe lat jy my bek kwyl….

  27. pasella het gesê op April 10, 2010

    Wjelkom Sonellie! Wjelkom!!

  28. pasella het gesê op April 10, 2010

    hallo Pruim! Kom sit aan!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.