Die Sondagmiddag van ‘n lekker lang naweek

April 4, 2010 in Sonder kategorie

Ek en Vroukie sit in die tanende koelte van die stinkhoutboom, soos die herfsblare val krimp die koelte. Die sonnetjie is geniepsig. die middag loom en lui. Sy het ‘n glasie rooiwyn, die whisky flonker ou-goud in my glas. Pamela lê uitgestrek hier by ons, haar hondehuid drink die herfshitte in. Vrede heers, mal Malema, Eskom, potholes en anderlike peste tydelik vergete.

 

“Jissie Lewies, die goggas vreet my op, die miere byt my en die muggies steek my. Kom ons gaan in.”

 

“Ok Vroukie, ek is ‘n jaloerse genoot in die eg. Ek laaik ok nie as my vrou gesteek word en ek is nie betrokke nie.”

 

“Lewies!!”

28 antwoorde op Die Sondagmiddag van ‘n lekker lang naweek

  1. katrina het gesĂȘ op April 4, 2010

    Sin vir humor is wat ons aan die gang hou 🙂

  2. Trakie het gesĂȘ op April 4, 2010

    :-))

  3. DallaSePa het gesĂȘ op April 4, 2010

    LMGA! Die bliksems!

  4. DallaSePa het gesĂȘ op April 4, 2010

    ps – Ek is bly dit gaan weer ROCKBEFOK!

  5. veralda het gesĂȘ op April 4, 2010

    hiehie

  6. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    Daarsonder is ons lewens baie armer, Katrina.

  7. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    En ‘n lekker smaail vir jou ook, Kelkie!

  8. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    Klein fokkertjies!
    Ja nee wat DsP, ons lied in die hart beat weer dixie 4 time!

  9. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    Haai Poppie!

  10. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    Ai Therina, en ek pla niemand nie!

  11. Joanna Graham het gesĂȘ op April 4, 2010

    🙂 Vrede is maar kortstondig, ne!

  12. Izakdv het gesĂȘ op April 4, 2010

    gie gie gie

  13. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    Hi Joanna!

  14. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    hi Spokie!

  15. pasella het gesĂȘ op April 4, 2010

    Hallo Izak!

  16. loudavisi het gesĂȘ op April 4, 2010

    Gelukkig sal jy nie more laat wees vir werk nie!

  17. Berwick het gesĂȘ op April 4, 2010

    Hallo, Lewies.

  18. Doubtingthomas het gesĂȘ op April 5, 2010

    Lewies, jou stoute rakker!
    🙂

  19. pasella het gesĂȘ op April 5, 2010

    Dis die voordeel van ‘n langnaweek Lou!
    Ai, maar nou lĂȘ die naweek op sterwe, op sy laaste bene..

  20. pasella het gesĂȘ op April 5, 2010

    Goeie more Berwick!

  21. pasella het gesĂȘ op April 5, 2010

    Hallo Thomas!

  22. MarianaF het gesĂȘ op April 5, 2010

    Hie hie hie………….

  23. pasella het gesĂȘ op April 5, 2010

    Hi Woordenaar! Ek is ‘n aarts -opportunis!

  24. pasella het gesĂȘ op April 5, 2010

    Jinne Ekke, ek was so half in die water om blare te skep, maar dit was bleddie koud!

  25. pasella het gesĂȘ op April 5, 2010

    Hallo Mariana!

  26. pasella het gesĂȘ op April 8, 2010

    Net so Mevrou!

  27. sprokie het gesĂȘ op April 8, 2010

    sulke nare goggas!

  28. pasella het gesĂȘ op April 9, 2010

    Die bleddie goed!

Los ’n antwoord vir Izakdv. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.