Dit reën in die Vrystaat

Maart 28, 2010 in Sonder kategorie

Vroukie het die fotos gister geneem op pad Kroonstad toe.

Ja, die ou Vrystaat is mooi! Die gras geil en in die saad, die stingels blink en buitel in die son. Is maar my hartland, die.

16 antwoorde op Dit reën in die Vrystaat

  1. HeavyHenry het gesê op Maart 28, 2010

    Jis daai gras staan mooi. Ek wonder partykeer of daar nie ‘n manier is om die goed te oes en dit in brandstof om te sit nie. Ek meen nou anders as om ‘n bees daarop te laat wei.

  2. God’s own country, inderdaad!

  3. Was so lanklaas daar, dis lekker om te sien dis so mooi. dankie vir die foto’s

  4. pasella het gesê op Maart 28, 2010

    Tjek die natuur, sien jou gat!

  5. lindiew het gesê op Maart 28, 2010

    Ai, bly maar mooi

  6. pasella het gesê op Maart 28, 2010

    Twee vlieë met een klap. laat die bees wei en maak brandstof van beesmis-Rooi Afrikaner oktaan–ons steek die berge oor !

  7. pasella het gesê op Maart 28, 2010

    Dankbare wêreld Thomas!

  8. pasella het gesê op Maart 28, 2010

    Ons mis jou Monica!
    (Kan mens werklik die stof van jou skoene afvee en nie weer terugkom nie?)

  9. pasella het gesê op Maart 28, 2010

    Is so Katjie!

  10. pasella het gesê op Maart 28, 2010

    As die wêreld jou eers gebyt het, klou die herinnering soos ‘n neet!

  11. HeavyHenry het gesê op Maart 29, 2010

    Dis natuurlik waar – mens hoef die beesmis omtrent net in water te gooi – net jammer jy het ‘n Sasol-aanleg nodig om die metaan in petrol te verander. Dit werk egter lekker om mee te kook.

  12. pasella het gesê op Maart 29, 2010

    Lyk nogal soos daar in Caledon se wêreld.

  13. boersevrou het gesê op Maart 31, 2010

    Mooi, mooi, mooi, een van die dae is dit ons reën-beurt! Dankie vir die inloer by my.

  14. pasella het gesê op April 1, 2010

    Ek kan dink dit maak ‘n boersevrou se hart bly!

  15. pasella het gesê op April 1, 2010

    En net so dors Murphy, hulle suig jou leeg dat jy soos ‘n ou Boesman lyk!

  16. pasella het gesê op April 1, 2010

    Lekker wêreld, Lo-Ammi!

Los ’n antwoord vir monicahaddad. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.