Dit reën in die Vrystaat
Maart 28, 2010 in Sonder kategorie
Vroukie het die fotos gister geneem op pad Kroonstad toe.
Ja, die ou Vrystaat is mooi! Die gras geil en in die saad, die stingels blink en buitel in die son. Is maar my hartland, die.
Maart 28, 2010 in Sonder kategorie
Vroukie het die fotos gister geneem op pad Kroonstad toe.
Ja, die ou Vrystaat is mooi! Die gras geil en in die saad, die stingels blink en buitel in die son. Is maar my hartland, die.
HeavyHenry het gesê op Maart 28, 2010
Jis daai gras staan mooi. Ek wonder partykeer of daar nie ‘n manier is om die goed te oes en dit in brandstof om te sit nie. Ek meen nou anders as om ‘n bees daarop te laat wei.
Doubtingthomas het gesê op Maart 28, 2010
God’s own country, inderdaad!
monicahaddad het gesê op Maart 28, 2010
Was so lanklaas daar, dis lekker om te sien dis so mooi. dankie vir die foto’s
pasella het gesê op Maart 28, 2010
Tjek die natuur, sien jou gat!
lindiew het gesê op Maart 28, 2010
Ai, bly maar mooi
pasella het gesê op Maart 28, 2010
Twee vlieë met een klap. laat die bees wei en maak brandstof van beesmis-Rooi Afrikaner oktaan–ons steek die berge oor !
pasella het gesê op Maart 28, 2010
Dankbare wêreld Thomas!
pasella het gesê op Maart 28, 2010
Ons mis jou Monica!
(Kan mens werklik die stof van jou skoene afvee en nie weer terugkom nie?)
pasella het gesê op Maart 28, 2010
Is so Katjie!
pasella het gesê op Maart 28, 2010
As die wêreld jou eers gebyt het, klou die herinnering soos ‘n neet!
HeavyHenry het gesê op Maart 29, 2010
Dis natuurlik waar – mens hoef die beesmis omtrent net in water te gooi – net jammer jy het ‘n Sasol-aanleg nodig om die metaan in petrol te verander. Dit werk egter lekker om mee te kook.
pasella het gesê op Maart 29, 2010
Lyk nogal soos daar in Caledon se wêreld.
boersevrou het gesê op Maart 31, 2010
Mooi, mooi, mooi, een van die dae is dit ons reën-beurt! Dankie vir die inloer by my.
pasella het gesê op April 1, 2010
Ek kan dink dit maak ‘n boersevrou se hart bly!
pasella het gesê op April 1, 2010
En net so dors Murphy, hulle suig jou leeg dat jy soos ‘n ou Boesman lyk!
pasella het gesê op April 1, 2010
Lekker wêreld, Lo-Ammi!