Goeie nag Suid-Afrika
Maart 27, 2010 in Sonder kategorie
Nee wat, die dag was te lank. Hier gepoer en daar gepoer, maar nou gaat ek kiep, dalk so ‘n bietjie vaakmaak lees.
Goeie nag Suid-Afrika, mag die son more weer oor ons almal skyn. (Onthou die sunscreen faktor 40!)
pasella het gesê op Maart 28, 2010
My gebeendere bibber al klaar as ek net aan die winter dink.
MarianaF het gesê op Maart 28, 2010
My dogter is veilig tuis! Met ‘n hele eskort studente wat nou op die strand rondle, en my hele studio omskep het in ‘n “back-packers den”. I LOVE IT!!!!
pasella het gesê op Maart 28, 2010
Te lekker! Bederf maar!