Booby trap!

Maart 23, 2010 in Sonder kategorie

“Sies fokken ga!! Bliksemdonnerwettermoer!! Pamela, jou helsim! Hoekom plant jy jou slapskyt booby traps hier tussen die lang grasse waar ek dit nie kan sien nie! En dan is ek nog kaalvoet boonop! Fok!!”

 

 

 

29 antwoorde op Booby trap!

  1. jr_hewing het gesê op Maart 23, 2010

    hahahaha. ek weet nie of ek meer lag vir die situasie of vir Pamela nie. sorry.

  2. Wolletjies het gesê op Maart 23, 2010

    lol – is jou grassnyner se lemme stomp Lewies??

  3. HeavyHenry het gesê op Maart 23, 2010

    Sulke landmyne issie lekker nie!

  4. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Net so lank jy nie vir my lag nie Verskriklik!

  5. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Nee jissie Lady B–dis designer siergrasse, Mondo alla Turca, Penisetum Erectum,ens. Nou heeltemal ontsier!

  6. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Voltreffer gewees!

  7. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    So asof ek in dorings getrap het Modderkoekie!

  8. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Ja Maankind, nou nie juis ‘n ervaring wat mens weer wil beleef nie!

  9. loudavisi het gesê op Maart 23, 2010

    AAAAAAAAAA!

    Lekkerrrrrrrrr.

    warm en natterig.
    krul so lekker op tussen die tone.

    ugh…shame. (ek lag nie vir jou nie, ek belowhaha!

  10. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Baardman is reg Therina, dis ‘n K9 komplot!

  11. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Dit sal ‘n mentale kragtoer verg, Flenters!

  12. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Lyk my jy ken die sponsdoring-jive, Lou!

  13. pasella het gesê op Maart 23, 2010

    Hi Murphy, aansteeklik né!

  14. Het jy toe letterlik en figuurlik in die kak getrap, Lewiesie?
    🙂

  15. Wolletjies het gesê op Maart 24, 2010

    HUH! – praat plain Afr man – ekke ken nie van designer grasse nie.

  16. pasella het gesê op Maart 24, 2010

    Is maar opgemaak jong! Kyk mooi, dan sal jy sien!

  17. pasella het gesê op Maart 24, 2010

    Senter, Thomas, senter!

  18. Eish Lewies lag ek nou! Die snaakste is dat ‘n mens agterna so kruppel loop soos ‘n kranklike!
    Hulle sê dis ‘good luck’ lol.

  19. pasella het gesê op Maart 24, 2010

    So al op die een been!

  20. pasella het gesê op Maart 24, 2010

    Real poo, not shampoo!

  21. zephur het gesê op Maart 25, 2010

    Landmyne

  22. Jy moet jou hond Pedigree voer dan kan jy ook plastiek drolle met ‘n skoppie en besempie opvee soos die kinders in die TV advertensie.

  23. Gelukkig het hy nie ‘n foto geplaas nie.

  24. pasella het gesê op Maart 26, 2010

    Boem!

  25. pasella het gesê op Maart 26, 2010

    Ek glo nie daai kak nie!

  26. bloukaap het gesê op Maart 26, 2010

    vok, vokkk!

  27. pasella het gesê op Maart 27, 2010

    Goeie more Pruim! Mag jy ‘n aangename dag beleef!

  28. katrina het gesê op Maart 27, 2010

    Beesmis is beslis ‘beter’ 🙂

  29. pasella het gesê op Maart 27, 2010

    Organies, Katrina!

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.