Booby trap!
Maart 23, 2010 in Sonder kategorie
“Sies fokken ga!! Bliksemdonnerwettermoer!! Pamela, jou helsim! Hoekom plant jy jou slapskyt booby traps hier tussen die lang grasse waar ek dit nie kan sien nie! En dan is ek nog kaalvoet boonop! Fok!!”
jr_hewing het gesê op Maart 23, 2010
hahahaha. ek weet nie of ek meer lag vir die situasie of vir Pamela nie. sorry.
Wolletjies het gesê op Maart 23, 2010
lol – is jou grassnyner se lemme stomp Lewies??
HeavyHenry het gesê op Maart 23, 2010
Sulke landmyne issie lekker nie!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Net so lank jy nie vir my lag nie Verskriklik!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Nee jissie Lady B–dis designer siergrasse, Mondo alla Turca, Penisetum Erectum,ens. Nou heeltemal ontsier!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Voltreffer gewees!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
So asof ek in dorings getrap het Modderkoekie!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Ja Maankind, nou nie juis ‘n ervaring wat mens weer wil beleef nie!
loudavisi het gesê op Maart 23, 2010
AAAAAAAAAA!
Lekkerrrrrrrrr.
warm en natterig.
krul so lekker op tussen die tone.
ugh…shame. (ek lag nie vir jou nie, ek belowhaha!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Baardman is reg Therina, dis ‘n K9 komplot!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Dit sal ‘n mentale kragtoer verg, Flenters!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Lyk my jy ken die sponsdoring-jive, Lou!
pasella het gesê op Maart 23, 2010
Hi Murphy, aansteeklik né!
Doubtingthomas het gesê op Maart 24, 2010
Het jy toe letterlik en figuurlik in die kak getrap, Lewiesie?
🙂
Wolletjies het gesê op Maart 24, 2010
HUH! – praat plain Afr man – ekke ken nie van designer grasse nie.
pasella het gesê op Maart 24, 2010
Is maar opgemaak jong! Kyk mooi, dan sal jy sien!
pasella het gesê op Maart 24, 2010
Senter, Thomas, senter!
eiewys-gekkigheid het gesê op Maart 24, 2010
Eish Lewies lag ek nou! Die snaakste is dat ‘n mens agterna so kruppel loop soos ‘n kranklike!
Hulle sê dis ‘good luck’ lol.
pasella het gesê op Maart 24, 2010
So al op die een been!
pasella het gesê op Maart 24, 2010
Real poo, not shampoo!
zephur het gesê op Maart 25, 2010
Landmyne
Papegaaislaai het gesê op Maart 26, 2010
Jy moet jou hond Pedigree voer dan kan jy ook plastiek drolle met ‘n skoppie en besempie opvee soos die kinders in die TV advertensie.
Papegaaislaai het gesê op Maart 26, 2010
Gelukkig het hy nie ‘n foto geplaas nie.
pasella het gesê op Maart 26, 2010
Boem!
pasella het gesê op Maart 26, 2010
Ek glo nie daai kak nie!
bloukaap het gesê op Maart 26, 2010
vok, vokkk!
pasella het gesê op Maart 27, 2010
Goeie more Pruim! Mag jy ‘n aangename dag beleef!
katrina het gesê op Maart 27, 2010
Beesmis is beslis ‘beter’ 🙂
pasella het gesê op Maart 27, 2010
Organies, Katrina!