Ek wonder, ja ek wonder…
Maart 14, 2010 in Sonder kategorie
Kasteeltjie, adellike vog, borrelend van vreugde
Goue genot onder ‘n maagdelike skuimkop
Voor in die koor van alle ondeugde
Hoe kikker jy my eensaamheid en droefnis op
As een my Sabbatsheimwee so saggies streel
Hoekom is vyf of ses dan te veel?
Laat 'n Antwoord