Ek wonder, ja ek wonder…
Maart 14, 2010 in Sonder kategorie
Kasteeltjie, adellike vog, borrelend van vreugde
Goue genot onder ‘n maagdelike skuimkop
Voor in die koor van alle ondeugde
Hoe kikker jy my eensaamheid en droefnis op
As een my Sabbatsheimwee so saggies streel
Hoekom is vyf of ses dan te veel?
louisna het gesê op Maart 14, 2010
Ons deel goeie smaak Lewies. Daai bruisdrankie smaak beter as nektar. Met my size kan ek na 5 nog die blaastoets pass. Ware verhaal.
shlwanjan het gesê op Maart 14, 2010
Koffie vir jou ?
louisna het gesê op Maart 14, 2010
Nog iemand met goeie smaak.
Ou-Top het gesê op Maart 14, 2010
Nee o hel, slaan onmiddellik oor na Black Label, jy raak aan die slaap net voordat jy dronkverdriet begin kry.
loudavisi het gesê op Maart 14, 2010
Jy is so slim om so oulik te kan skryf.
DallaSePa het gesê op Maart 14, 2010
Kry jy warm Oom?!
;-))
louisna het gesê op Maart 14, 2010
…en weet ek dit nie.
louisna het gesê op Maart 14, 2010
..en dit gee my gout. Eina..
louisna het gesê op Maart 14, 2010
…maar nie vir die groottoon wat pyn nie.
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Nee o hene, Ouboet, dan is ek moer toe!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Dankie vir die tien sterretjies Sonellie, dis ‘n rekord!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Hehehehe, Maankind! Moet nou nie stuitig wees nie!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Sterk, swart en bitter!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Dis ‘n verdrietige verdriet daai, Ou Top!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Jinne Lou, “slim” is mos nou ‘n vierletterwoord op die blogs!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Toe ek nog my pa se geld op universiteit gemors het, DsP, het ons so vol bravade gesê: “n Christen moet ly, maar hy moet nie dors ly nie!” Lekker ligsinnig gewees, waar is die dae!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Sjla..Sjala..Sjlat jy nou die sjpy…sjpyker op sjy kop, Therina, my…my ou mater!
lindiew het gesê op Maart 14, 2010
Jy maak tot vir my nou dors!
maryke-anne het gesê op Maart 14, 2010
Nee man, volgende keer kom jy maar oor hier na my deel van die dorp, dan kan ons braai. Jy met jou kasteeltjies en Lifiki met sy swart stickers.
Aproqueen het gesê op Maart 14, 2010
hoekom kry ek allerhande… hmmm… funny gedagtes oor hierdie skrywe… 🙂 want 2 is a couple and 3/more is a crowd….
MarianaF het gesê op Maart 14, 2010
Is dit champagne of bier?
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Les hom, Katjie, les hom!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Dit kan net ‘n lekker kuier afgee, Maryke!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Pure onskuld Elza, pure onskuld!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
Nee jong, dis bier, maar smaak soos sjêmpyn, dis die hele probleem!
pasella het gesê op Maart 14, 2010
geniet die uiltjie knippie, Therina!! Hehehe!
Berwick het gesê op Maart 14, 2010
:-))
pasella het gesê op Maart 15, 2010
Hi Berwick!
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Oefen, of bly tuis na gebruik.
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Ek koop die apteek se gout mix en dit werk nogal. Maar ek sal jou raad probeer.
louisna het gesê op Maart 15, 2010
Sorry, OK dan 4
HeavyHenry het gesê op Maart 21, 2010
*grin*
Mens kan op twee bene loop, maar na vier bene het jy nie meer genoeg pote nie – die somme is maklik!