Ek wonder, ja ek wonder…

Maart 14, 2010 in Sonder kategorie

 

Kasteeltjie, adellike vog, borrelend van vreugde

Goue genot onder ‘n maagdelike skuimkop

Voor in die koor van alle ondeugde

Hoe kikker jy my eensaamheid en droefnis op

As een my Sabbatsheimwee so saggies streel

Hoekom is vyf of ses dan te veel?

 

 

 

32 antwoorde op Ek wonder, ja ek wonder…

  1. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Ons deel goeie smaak Lewies. Daai bruisdrankie smaak beter as nektar. Met my size kan ek na 5 nog die blaastoets pass. Ware verhaal.

  2. shlwanjan het gesê op Maart 14, 2010

    Koffie vir jou ?

  3. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    Nog iemand met goeie smaak.

  4. Ou-Top het gesê op Maart 14, 2010

    Nee o hel, slaan onmiddellik oor na Black Label, jy raak aan die slaap net voordat jy dronkverdriet begin kry.

  5. loudavisi het gesê op Maart 14, 2010

    Jy is so slim om so oulik te kan skryf.

  6. DallaSePa het gesê op Maart 14, 2010

    Kry jy warm Oom?!
    ;-))

  7. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    …en weet ek dit nie.

  8. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    ..en dit gee my gout. Eina..

  9. louisna het gesê op Maart 14, 2010

    …maar nie vir die groottoon wat pyn nie.

  10. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Nee o hene, Ouboet, dan is ek moer toe!

  11. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Dankie vir die tien sterretjies Sonellie, dis ‘n rekord!

  12. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Hehehehe, Maankind! Moet nou nie stuitig wees nie!

  13. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Sterk, swart en bitter!

  14. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Dis ‘n verdrietige verdriet daai, Ou Top!

  15. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Jinne Lou, “slim” is mos nou ‘n vierletterwoord op die blogs!

  16. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Toe ek nog my pa se geld op universiteit gemors het, DsP, het ons so vol bravade gesê: “n Christen moet ly, maar hy moet nie dors ly nie!” Lekker ligsinnig gewees, waar is die dae!

  17. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Sjla..Sjala..Sjlat jy nou die sjpy…sjpyker op sjy kop, Therina, my…my ou mater!

  18. lindiew het gesê op Maart 14, 2010

    Jy maak tot vir my nou dors!

  19. Nee man, volgende keer kom jy maar oor hier na my deel van die dorp, dan kan ons braai. Jy met jou kasteeltjies en Lifiki met sy swart stickers.

  20. Aproqueen het gesê op Maart 14, 2010

    hoekom kry ek allerhande… hmmm… funny gedagtes oor hierdie skrywe… 🙂 want 2 is a couple and 3/more is a crowd….

  21. MarianaF het gesê op Maart 14, 2010

    Is dit champagne of bier?

  22. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Les hom, Katjie, les hom!

  23. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Dit kan net ‘n lekker kuier afgee, Maryke!

  24. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Pure onskuld Elza, pure onskuld!

  25. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    Nee jong, dis bier, maar smaak soos sjêmpyn, dis die hele probleem!

  26. pasella het gesê op Maart 14, 2010

    geniet die uiltjie knippie, Therina!! Hehehe!

  27. Berwick het gesê op Maart 14, 2010

    :-))

  28. pasella het gesê op Maart 15, 2010

    Hi Berwick!

  29. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Oefen, of bly tuis na gebruik.

  30. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Ek koop die apteek se gout mix en dit werk nogal. Maar ek sal jou raad probeer.

  31. louisna het gesê op Maart 15, 2010

    Sorry, OK dan 4

  32. HeavyHenry het gesê op Maart 21, 2010

    *grin*

    Mens kan op twee bene loop, maar na vier bene het jy nie meer genoeg pote nie – die somme is maklik!

Los ’n antwoord vir pasella. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.