Jou..jou pou!

November 13, 2009 in Sonder kategorie

So sit ek en Vroukie vanaand onder die afdak by die swembad en ontspan na die inspanning van ‘n spannende week. Ons hoor en luister na die vroegaandgeluide van ons omgewing–die ritseling van die aandwind deur die blare, die vioolfluite van die kriekies, die paddagebrom a la Paddarotti daar van die spruit se kant, die rasende revs van ‘n jolige javel op sy snotseperator, en dan, van hier êrens agter, die verbysterde gil van ‘n nommer 34 pouwyfie wat swaar baar aan ‘n nommer 38 eier: jeeelp!! jeeheelp!! jeehhheeellp!!! Ai fok.

27 antwoorde op Jou..jou pou!

  1. Lewies, dit laat my dink aan die poue op die SOS-kamp met die gr 3’s.
    Sien die een seun ‘n pou en se:
    “In die naam van die here
    maak oop jou vere.”

    Toe doen die pou so..

  2. pasella het gesê op November 13, 2009

    Hi Anha!

  3. pasella het gesê op November 13, 2009

    Was daai laaitie se naam nie Angus nie?

  4. Ag, Lewies…dit is pragtig!! lekker naweek!

  5. pasella het gesê op November 13, 2009

    Lekker vir jou ook Pinky!

  6. Berwick het gesê op November 13, 2009

    🙂

  7. pasella het gesê op November 13, 2009

    Ja, maar die bleddie poue spreek ook nog in vreemde tale!

  8. pasella het gesê op November 13, 2009

    Hi Berwick!

  9. pasella het gesê op November 13, 2009

    Haai Annemari!

  10. Lekker lag ek nou,naand Lewies.

  11. pasella het gesê op November 13, 2009

    En daar verloor ons die game! Les Bleues!

  12. pasella het gesê op November 13, 2009

    Hallo Modderkoekie! Hoop alles is wel!

  13. pasella het gesê op November 13, 2009

    Regte raasgat in drag!

  14. Ai fok … Oom!
    :))))

  15. jannel1 het gesê op November 14, 2009

    Probleme met voëls en eiers…;-)

  16. Lol, Paddarotti!
    He,he net soos u dit kan beskryf1

  17. pasella het gesê op November 16, 2009

    Net so DsP!

  18. pasella het gesê op November 16, 2009

    Ja nee, dit sou maar bars gegaan het. Sonel!

  19. pasella het gesê op November 16, 2009

    Altyd Jan, altyd!

  20. pasella het gesê op November 16, 2009

    Hi Flenters!

  21. pasella het gesê op November 16, 2009

    Jinne Tweeling, samblief tog nie so formeel nie! Jy laat my voel soos Oupatjie daar in huis Herfsblaar op Hoopstad, wanneer die Ageeswinde die rooi mielielandstof op ‘n Sabbatsagtermiddag opjaag!

  22. …gou kom kyk vir ‘n nuwe pos…maar helaas niks!! Lekker week!

  23. hahahahahaha! Wat ‘n hoogtepunt, of moet ek tog maar sê ‘klimaks!’ hieeeeeeeehiehiehiehie!

  24. ai Lewies! jy is klassiek 😀 ek het weer nou die oggend twee hadidas dopgehou terwyl hulle uit die lug neerdaal hier op die grasperk…ek is seker die voorste een se gille was nie oor hoogtevrees nie, maar eerder uit vrees dat die agterste een in sy gat gaan vasvlieg ;D

  25. Klop klop!!

  26. Klop klop!!
    Klop klop!!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.