Ontgogeling

November 7, 2009 in Sonder kategorie

Dienggg!

“Goeie middag”

“Goeie midddag Meneer. Ek het ‘n boodskap vir Lewies”

“Dis ek, die nimlike hy”

“Middag Lewies, ek is Eendag”

“Dit kan nie wees nie! Eendag is nog ver!”

“Dis my boodskap Lewies. Eendag is net om die draai”.

31 antwoorde op Ontgogeling

  1. jr_hewing het gesĂȘ op November 7, 2009

    ek sou nog langer met eendag gepraat het as ek jy was 😉

  2. jannel1 het gesĂȘ op November 7, 2009

    As ek filosofies mag raak. Maw mens moet nie die reguit paadjie loop nie, dan gaan mens nooit eendag sien nie. Mens moet maar ‘n paar draaie ook loop.

  3. jannel1 het gesĂȘ op November 7, 2009

    Sou dit dan ook ‘n beskaafde manier wees om te sĂȘ jy gaan toilet toe. Ek gaan net gou Eendag besigtig (‘n draai loop). Wag dat ek liewer loop. Brannewyn sonder rugby tas my aan op ‘n Saterdagmiddag. Groete Oom Lewis.

  4. eish, moet jy ons nou almal herinner daaraan!!

  5. plankloper het gesĂȘ op November 7, 2009

    Eish. En skielik is ek grys en my kniege wil nie meer nie… (Alles anders werk darem nog) Maar eendag..

  6. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Wil mens rerig weet wat eendag inhou?

  7. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Hi Sonel! Dis die attitude, vat Eendag met ‘n smaail!

  8. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Jy meen mens moet Eendag sidestep soos Fabian Juries (of Julies?) die agt Blou Bulle op hul moer gespeel het?
    En ja, Saterdagmiddag sonder rugby is soos dans sonder musiek, of braaivleis sonder bier!

  9. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    …dan koop ek ‘n Merceidies Benz uit die boks!

  10. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Sit die lewe in overdrive, Annemari!

  11. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Hi Maankind! Gepas dat juis jy die sterre sien!

  12. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Eendag trek ek ook Kaap toe, Monica!
    (En kuier op die stoep by Marianna!)

  13. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Net so Therina! Ek het ook somme gemaak of ek 2000 gaan sien, nou ja, ek het!

  14. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Jissie Murphy, dis die ultimate sidestep!

  15. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    Eendag is ‘n moerse ontnugtering, Plankloper!

  16. pasella het gesĂȘ op November 7, 2009

    ‘n Goeie vriend van ons is in die eindstryd, dit laat my baie krities dink oor die tyd wat my nog beskore is.

  17. Dan beter jy ‘n lotto kaartjie koop want hulle leuse is mos nou ONE DAY IS ONE DAY.

  18. pasella het gesĂȘ op November 8, 2009

    Hi Papeslaai! Die Lotto, die bleddie Lotto!

  19. bloukaap het gesĂȘ op November 9, 2009

    dagggg lewies

  20. zephur het gesĂȘ op November 9, 2009

    Eendag as ek groot is…

  21. pasella het gesĂȘ op November 9, 2009

    Vriend Pruim!

  22. pasella het gesĂȘ op November 9, 2009

    Hallo Beati! dankie vir die erkenning!

  23. pasella het gesĂȘ op November 9, 2009

    Daai eendag Zeppie!

  24. hippieheart het gesĂȘ op November 9, 2009

    het eendag niks van my genoem nie Lewies? ;D

  25. pasella het gesĂȘ op November 9, 2009

    Net gesĂȘ wat ons almal al weet–jy is ‘n great chick!

  26. DallaSePa het gesĂȘ op November 12, 2009

    Skerp Oom … as ons ons oĂ« knip … is eendag … laank terug …

  27. kerneelsie het gesĂȘ op November 13, 2009

    Ja nee. Eendag… Is dalk vandag.

  28. pasella het gesĂȘ op November 13, 2009

    Net so DsP

  29. pasella het gesĂȘ op November 13, 2009

    Jy is reg Kerneels. Mens kan te veel droom en te min doen.

  30. Baie waar…voor jy jou oĂ« uitvee is eendag hier!!

  31. pasella het gesĂȘ op November 14, 2009

    Hallo Pinky!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.