Oupa Lewies se tjoklit poppie

November 2, 2009 in Sonder kategorie

Die foto van Mia, die cheeky Cheetah, kom vandag hier aan–sy het haar ma gehelp koek bak maar besluit sy doen ‘n chocolate facial!

25 antwoorde op Oupa Lewies se tjoklit poppie

  1. Oulik!

  2. Pragtig! Ek kan net dink hoe het oupa gelag toe jy dit sien.

  3. Ag jinnetjie tog, sy is die cuteste dingetjie!! En daai paar blou oge!!

  4. pasella het gesê op November 2, 2009

    Hallo Liani!

  5. pasella het gesê op November 2, 2009

    Symste daar aan jou kant Therina!

  6. pasella het gesê op November 2, 2009

    Omtrent, Poppie! Die kleintjies maak mens jonk!

  7. pasella het gesê op November 2, 2009

    Naandsê Flenters! Ek het nou lekker gekuier daar by jou.

  8. pasella het gesê op November 2, 2009

    Daai paar blou oge maak Oupa se hart saf, en sy weet dit te goed, die klein merrie!

  9. Ek kan vir jou ‘n goeie deal doen op ‘n haelgeweer… (Jy gaan hom nodig he so oor 16 of 17 jaar…)
    Pragtig

  10. Dis die tjoklit Feetjie!

  11. Soos Therina sê: Opvreetbaar oulik! 🙂

  12. pasella het gesê op November 2, 2009

    Hallo Plankie!

  13. pasella het gesê op November 2, 2009

    Hi Modderkoekie!

  14. pasella het gesê op November 2, 2009

    Naandsê DK!

  15. Gharki het gesê op November 3, 2009

    ja Oupa, sy is te oulik vir woorde.

  16. Trakie het gesê op November 3, 2009

    Hou sommer baie van haar cheekygeit!

  17. zephur het gesê op November 3, 2009

    Oupa se kind

  18. pasella het gesê op November 3, 2009

    Hallo Sonel, loop seker in die gene, jy sal Oupa Lewies onder ‘n wip kan vang met tjoklits!

  19. pasella het gesê op November 3, 2009

    Dankie Gharki!

  20. pasella het gesê op November 3, 2009

    Queen of the castle, Murphy!

  21. pasella het gesê op November 3, 2009

    Regte klein parmant, Kelkie!

  22. pasella het gesê op November 3, 2009

    Hi Zeppie!

  23. pasella het gesê op November 3, 2009

    Naandsê Ghaap!

  24. pasella het gesê op November 4, 2009

    Hallo Annemari, ja nee, dis ‘n kind se plesier!

  25. pasella het gesê op November 13, 2009

    Hi Retha, dis mos nou net die stoutigheid wat ‘n oupa sal doen!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.