Ek wonder oor twee dinge…

November 1, 2009 in Sonder kategorie

Die eerste een: Toe Joost geduck and dive het soos die wêreld se beste skrumskakel wat ons bewonder het, was een van sy systappe dat daai “ander ou in die video” meer bedeeld was as hy, dis nou Joost. Noudat hy beken en bely dat dit tog hy was, moet die volk nou glo hy is wel so welbedeeld? Knyp toe niggies!

Die tweede een: Wat het van Walter die Wonderman geword? Hy het laas in Mei geblog, sy blogs was nogal iets waarmee ek aanklan gevind het, veral sy Stuckism filosofie.

O ja,  ‘n derde een: Is Lou al ouma?

34 antwoorde op Ek wonder oor twee dinge…

  1. Lou is …!
    Naand Oom … !

  2. Man, daar slaat jy nou die spyker op die kop en gee ‘n hele ander uitkyk oor die hele sage!

  3. LOL Anha!

  4. Huh … ek dink sy is … of dalk is ek nou heeltemal deur die dinges …

  5. Hallo M!!
    :))

  6. Hi DsP!

  7. jannel1 het gesê op November 1, 2009

    Daai wit goed wat gesnuif is, verklaar nou ook daardie starende blou oë waaroor die vrouens so mal was.

  8. pasella het gesê op November 1, 2009

    Met die klem op die spyker Maryke?

  9. pasella het gesê op November 1, 2009

    Daai blou oë is net gefokus op die gap! (Dubbelsinnigheid bedoeld!)

  10. pasella het gesê op November 1, 2009

    … amper!

  11. Ek het Walter laas op laerskool raakgelees, maar ek vermoed dis nie dieselle ou nie…
    Kyk, Joost se bedeeldheid al dan nie, het vir groot vermaak gesorg in ons kring van spotters. Ruim helfte van die manne het geglo Joost is onskuldig, want GEEN man sou so iets oor homself se nie.
    Die ander helfte weer het gese die man lieg nou fyn. Want niemand dink enigiemand sal so iets oor homself se nie.
    Ja… Nou blyk dit hy is beter bedeeld as wat hy gese het. Ek het nie die video gesien nie. Kan iemand dalk ‘n opinie opper? Oor sy bedeeldheid op doek. (Of spel ek daai woord nou verkeerd?)

  12. pasella het gesê op November 1, 2009

    Filosofiese klong daai!

  13. pasella het gesê op November 1, 2009

    Ja nee, ou Joost het ‘n fyn draai gesny met daai sidestep!

  14. LMGA!!

    Oom … jy is op my all-time top 3 van skerpste mense hier op die Blog!!!

    :)))))))

  15. anil het gesê op November 1, 2009

    Sjoe maar jys is skerp!

    Jammer jou span het verloor

  16. Gharki het gesê op November 1, 2009

    Ek dink nie hy is so besonder goed bedeeld nie. Die angle van die kamera laat dit maar net so lyk. Jy kan dit maar toets as jy nie glo nie. As jy hom op daai angle in die lens kry, lyk hy huge!!

  17. Hallou, Lou hier.
    Die kind is in en die dinge gaan vannag of more oggend se kant gebeur. Sy is so kalm en ek sidder.
    Die kind weet nie wat vir haar voorle nie!

  18. Berwick het gesê op November 1, 2009

    Jy het ‘n baie goeie punt (beet) oor Joost.

  19. Berwick het gesê op November 1, 2009

    Jy het ‘n baie goeie punt (beet) oor Joost.

  20. pasella het gesê op November 1, 2009

    Hi Gharki, jy meen hy is gephotoshop!

  21. pasella het gesê op November 1, 2009

    Ons is almal saam met Lou en die draer!

  22. pasella het gesê op November 1, 2009

    Eish Anil, ons probeer maar weer!

  23. pasella het gesê op November 1, 2009

    Hallo Therina! Ons sal maar altyd wonder, maar daai Van Emmenis chick weet!

  24. pasella het gesê op November 1, 2009

    Mooi so! Amper ouma né!

  25. pasella het gesê op November 1, 2009

    Ek probeer nie om Joost ‘n punt te wys nie, hy doen dit self!

  26. zephur het gesê op November 2, 2009

    Wel hy kort ook nuwe onderbroeke

  27. pasella het gesê op November 2, 2009

    Hallo Zeppie!

  28. Hie hie oor Joost, never a dull moment in the R S of A.

  29. pasella het gesê op November 2, 2009

    Dis oorlat hy nie met sy breinsel gedink het nie Murphy! Fok, daai hele charade van Bolhuis en leunverklikkertoetse!

  30. pasella het gesê op November 2, 2009

    So te midde van al amptenare se gestelery en vergrype, die moord en doodslag, VIGS, padsterftes, is daar darem nog dunces soos Joost en Steve en Jurie Els wat comic relief verskaf met hul karpatse!

  31. pasella het gesê op November 2, 2009

    Nes ou Joost in ‘n slangnes getrap het met sy geliegery!

  32. pasella het gesê op November 2, 2009

    1)…sit jy ‘n voet verkeerd!

    2) So gaan die bloggers heen

    3) Welverdiend!

  33. pasella het gesê op November 4, 2009

    Dit gaan eintlik goed as sulke snert mense kan vermaak!

  34. pasella het gesê op November 7, 2009

    Miesies Lee!! wat ‘n surpraais!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.