Hier kiep – kiep

Oktober 31, 2009 in Sonder kategorie

Nou gaat ek kiep. Hier oor die rekenaar teem ou Janis Joplin die Liewe Heer moet haar ‘n Merceidies Benz gee–nee wat Pearl, werk vir die blerrie kar, hy kom nie so maklik nie!

Goeie nag blog land!  Sweet dreams!

7 antwoorde op Hier kiep – kiep

  1. Janklaas het gesê op November 1, 2009

    Lekker slaap, Lewies. Ek is nog te lui om te gaan slaap.

  2. Ek laaik daai song!

    Sy sing dit so met oorgawe…

  3. pasella het gesê op November 1, 2009

    dagê Sonel!

  4. pasella het gesê op November 1, 2009

    Hallo Jan Klaas!

  5. pasella het gesê op November 1, 2009

    Die kwintessensiële rasperstem,Lou, rou soos vars geslagte harslag!

  6. pasella het gesê op November 1, 2009

    Jy ook Sonel, so saam met jou bojaantjies!

    Moerse werk wat jy doen!

  7. pasella het gesê op November 1, 2009

    Lekker Therina! So amper asof ek in die Kaap was, deinserig en koel hier in die Wes-Transvaal. Hoop jy het ‘n bakgat week !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.