Ossies teen die Bulle

Oktober 29, 2009 in Sonder kategorie

2005, wonderjaar, annus mirabilis, toe een Os 15 Bulle op hul moer gespeel het. Gaan Os se Ossies dit weer doen? Die wind waai effe wes, hulle speel immers teen die Springbokke, maar hulle kan. Die Cheetahspan is soos ‘n gebruikte kondoom, jy mors nie met hom nie. Ek, vir een, staan agter die Cheetahs, wen of verloor. Maar wen sal darem baie lekkerder wees!

13 antwoorde op Ossies teen die Bulle

  1. jannel1 het gesê op Oktober 29, 2009

    Hoor hoor Oom Lewies. Daar is ietsie daaroor in my twaksak ook.

  2. Netso Lewies!
    Ek stem/skree saam!

  3. Berwick het gesê op Oktober 29, 2009

    Cheers, Lewies.

  4. pasella het gesê op Oktober 29, 2009

    Hallo Jan Twak! Ek sien sommer jy is ‘n Vrystater in merg en gebeente!

  5. pasella het gesê op Oktober 29, 2009

    Netso Kammakazi!

  6. pasella het gesê op Oktober 29, 2009

    Flenters, onse Vrystaters staan saam!

  7. pasella het gesê op Oktober 29, 2009

    Hi Therina, ‘n verenigde front teen die Blou aanslag!

  8. pasella het gesê op Oktober 29, 2009

    Hallo Lou, oor die kranse dawer dit: Cheetah, Cheetah!

  9. pasella het gesê op Oktober 29, 2009

    Hallo Berwick!

  10. Aggeneeeeeeee Oom!!!!!

  11. pasella het gesê op Oktober 30, 2009

    Yes, DsP!, Yes,yess!!yesss!!!

  12. Ek het ‘n baie sagte plekkie vir die Cheetahs.
    Hulle is definitief in staat om die Bulls te klop……

  13. pasella het gesê op Oktober 31, 2009

    Ons sal binnekort weet Thomas!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.