Lewies se lekker luister liedjies

Oktober 15, 2009 in Sonder kategorie

Ja, vir my is hulle lekker, so ietwat uit die oude doos, maar nog steeds lekker om na te luister.

L          Like a rolling stone                                Bob Dylan                                           

E          End of the Line                                     Travellin’ Wilburys

W        With a little help from my friends           Joe Cocker                                                     

I           It’s my heart                                         Francoise Hardy

E          Elberta                                                  Eric Clapton

S          Sultans of swing                                    Dire Straits

17 antwoorde op Lewies se lekker luister liedjies

  1. Ek wens daar was ‘n “w” in my naam!
    Mal oor daai een. Het nog die LP.

  2. Ek sal baie lekker saam met jou sit en luister….

  3. Soos die Kase graag sê: hoezo outijds? Dit is harstikke cool musiek, tjonge!

  4. Cool lys…Elberta een van my favourites ook

  5. Lou jou lys is seker redelik kort 🙂

  6. Ek ken nie ‘I’ nie …
    Nice een Oom!

  7. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Maklik vir Lou!

  8. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Lyk my maar iets van ons Wes-Transvalers!

  9. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Hi Lou! Was lekker vrymusiek gewees!

  10. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Karperde Flenters!

  11. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Halo Boekevat! Lekker sêding daai!

  12. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Ek laaik ou Eric Clapton verskriklik Verskriklik!

  13. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Dankie Kelly! Ek luister nog al die jare lekker daarna.

  14. pasella het gesê op Oktober 15, 2009

    Hi Dsp! L is maklik- Al die “Love me or Leave me” liedjies!

  15. zephur het gesê op Oktober 16, 2009

    Classics…

  16. pasella het gesê op Oktober 16, 2009

    hallo Zeppie!

  17. pasella het gesê op Oktober 16, 2009

    hallo Murphy–wens ek het jou woordvaardigheid met jou gedeel!

Los ’n antwoord vir zephur. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.