Jan Jan Jan, Bielie van die Boland

Maart 22, 2009 in Sonder kategorie

Op Sondag 2 Februarie 1659 blog Jan van Riebeeck as volg: “Heeden is, Gode loff, vande Caepse muscadel ende andere witte druyven d’eerst mael wijn geparst”

Gode loff, voorwaar!

12 antwoorde op Jan Jan Jan, Bielie van die Boland

  1. Dis nogals ‘n rukkie terug nê

  2. Berwick het gesê op Maart 22, 2009

    Baie baie snaaks, Lewies!

  3. feeks het gesê op Maart 22, 2009

    heheheh!

  4. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Many moons ago, Monica!

  5. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Hi Berwick!

  6. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Gegroet, Annemari!

  7. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Hallo Feeks (Jis, dit klink onbeskof!)Nietemin, welkom hier!

  8. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Hi Flenters, lekker skerp na die kuier by die see né! Bly jy is terug.

  9. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    HI Therina, Oom Jan had many tricks up his sleeve!

  10. Izakdv het gesê op Maart 22, 2009

    Amen

  11. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Hallo Izak!

  12. zephur het gesê op Maart 24, 2009

    Hik…wondervog…van jou kry ek nooit genog

Los ’n antwoord vir feeks. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.