Cheers, Rian

Maart 22, 2009 in Sonder kategorie

 Ek sien in Rapport dat Rian van Heerden bietjie moeilikheid opgetel het by Ofm. Die vent irriteer die hel uit my uit met sy arrogansie en sy slapgat gebruik van Afrikaans. Hoop hy verkas spoedig.

12 antwoorde op Cheers, Rian

  1. Myrataal het gesê op Maart 22, 2009

    Nee man Nefie, moet nou nie jou bloeddruk so opjaag nie! Grinnik. Is dit die Afrikanerkwaal … daai doring in die vlees? Kwaadgeit?

    Hallo!

  2. DallaSePa het gesê op Maart 22, 2009

    Kan dit nie glo nie!

  3. DallaSePa het gesê op Maart 22, 2009

    Gigigigi … eendag op Loftus, voor Rian daar ook gefire is … sal dit nooit vergeet nie … sy woorde oor die PA … ‘Daar was blykbaar ‘n drie’ …

  4. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Hi DsP!

  5. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Oeps, Therina, ek het dit reggestel.

  6. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Treksalf, Myra, vir daai doring in die vlees!

  7. Dis sy modus operandi om te kyk hoe vinnig hy gefire kan word. Moet sê, toe hy nog bestuurder van Tuks FM was het ek gereeld na hom geluister omdat hy moer snaaks kon wees, maar dit was lank terug.

  8. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Papeslaai, ek hou van iemand wat lekker witty kan gatskeer, maar wat die ou hier kwytraak is snert. Hy is nou juis aan die woord as ek huis toe ry. Ek sal maar my Robbie Klay cd afstof!

  9. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Die spreekwoordelike bad penny,Strandloper!

  10. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Jis Elmarie, netnou word ek gefire uit daai job waaroor ek so teem!

  11. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Great minds, Lettie!

  12. maninblack het gesê op Maart 23, 2009

    Snaaks, jy het nou die dag gese die man krap jou sterre. Hy het mos so simpel tv program ook gehad: Skuur. Weet nie wat die mediamense in hom sien nie.

Los ’n antwoord vir pasella. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.