vaderlike raad

Maart 21, 2009 in Sonder kategorie

 So dink ek laasnag, met Insomnia en Colitis as ongewensde bedmaats, terug aan ‘n gesegde van my pa, lank reeds gestorwe: If you can’t fight them, fuck them. En toe voel ek sommer ok.

Ek kry gister ‘n omsendbrief van ABSA, onderteken deur ‘n direkteur van Digitale Kanale. Net so!
Ek kry sommer ‘n kramp in die anale kanaal. (O gaats, ek sit al klaar met colitis, ek sal daai kramp maar uitstel vir later!)

Mag julle almal die naweek en sy dinge geniet!

6 antwoorde op vaderlike raad

  1. loudavisi het gesê op Maart 21, 2009

    Slim vader van jou..
    sal die een onthou!

  2. lekker naweek!

  3. pasella het gesê op Maart 21, 2009

    Hallo Elmarie!

  4. pasella het gesê op Maart 21, 2009

    Hi Therina, ek’s cool, ek sê!

  5. pasella het gesê op Maart 21, 2009

    HaLou!

  6. pasella het gesê op Maart 21, 2009

    Dankie Creme Soda!

Los ’n antwoord vir Creme-Soda-Junky. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.