Doppelganger

Maart 21, 2009 in Sonder kategorie

Ek lees gister die een êrens raak en deel dit met julle voor dit stokou nuus is:

Kan Amor Vittone seker wees dat die man wat saam met haar bly wel Joost is?

5 antwoorde op Doppelganger

  1. pasella het gesê op Maart 21, 2009

    Therina, Hoe meer hoe minder Joost!

  2. boepensbul het gesê op Maart 21, 2009

    Didelik maak jy geen moordkuil van jou hard nie!

  3. loudavisi het gesê op Maart 21, 2009

    Sy kan mos net check of die tattoo op die regte plek sit – dan weet sy mos.

  4. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    hallo Bul (as ek sê “boeppens” klink dit so of ek met myself praat!)

  5. pasella het gesê op Maart 22, 2009

    Hi Elmarie, the plot thickens!

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.