Doppelganger
Maart 21, 2009 in Sonder kategorie
Ek lees gister die een êrens raak en deel dit met julle voor dit stokou nuus is:
Kan Amor Vittone seker wees dat die man wat saam met haar bly wel Joost is?
Maart 21, 2009 in Sonder kategorie
Ek lees gister die een êrens raak en deel dit met julle voor dit stokou nuus is:
Kan Amor Vittone seker wees dat die man wat saam met haar bly wel Joost is?
pasella het gesê op Maart 21, 2009
Therina, Hoe meer hoe minder Joost!
boepensbul het gesê op Maart 21, 2009
Didelik maak jy geen moordkuil van jou hard nie!
loudavisi het gesê op Maart 21, 2009
Sy kan mos net check of die tattoo op die regte plek sit – dan weet sy mos.
pasella het gesê op Maart 22, 2009
hallo Bul (as ek sê “boeppens” klink dit so of ek met myself praat!)
pasella het gesê op Maart 22, 2009
Hi Elmarie, the plot thickens!