Pasop pasop

Maart 15, 2009 in Sonder kategorie

Gevaarlike naweek die, begin met Vrydag 13 en eindig met die Ides van Mars. Pasop vir swart katte en rugstekers!

6 antwoorde op Pasop pasop

  1. DallaSePa het gesê op Maart 15, 2009

    Ek sal links en regs kyk!

  2. DeViL010 het gesê op Maart 15, 2009

    OMW!!! Gelukkig is ek bydi huis en gaan nêrens heeni!!!

    Geniet wat nog oor is vani naweek!!

    :>)))

  3. loudavisi het gesê op Maart 15, 2009

    Gevaarlik!
    Beslis..

  4. Jitte, moet maar eerder binnenshuis bly met “Vaatjie sien sy gat”

    Ek is so bly dat hier nog ‘n Klerksdorper is 🙂 Ek wonder of Litnet nie weet dat Klerksdorp mos OOK ‘n stad is soos Pootjiesdorp nie.

  5. kookpunt het gesê op Maart 16, 2009

    Hehehehe

  6. DallaSePa het gesê op Maart 19, 2009

    Lewies … jys sooo skerp!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.