Die trolle se werk?

Februarie 17, 2009 in Sonder kategorie

Dink julle die trolle is terug? Ek sien ou Kaal (Het) Niehuis se bladlese is die hoogte in. Dink julle daai ou is ‘n sosiopaat? Ek lees nou die dag so iemand het die vermoë om mense in so ‘n mate ‘n rat voor die oë te draai dat hulle weet hy lieg maar hulle glo hom tog.

Geniet die Dinsdag–dis my gunstelingdag van die week, die verste van Maandag af!

15 antwoorde op Die trolle se werk?

  1. abrham het gesê op Februarie 17, 2009

    lewies ek dink die ou is nou die spreekwoordelike sondebok. die afrikanerkollektief het nou n target om al sy frustrterende projeksies na te projekteer. eerder hy as ek.

  2. Ja, Lewies, kyk net al die trolle op Kaaltjie se blog…
    Dinsdag het skielik vir my ook lekker geword!
    Dankie.

  3. En Kaal Niehaus se kommentare deur ander op sy blog lees lekker soos ‘n slapband boek op ‘n internasionale vlug! Dankie vir die perspektief oor Dinsdag.

  4. Trakie het gesê op Februarie 17, 2009

    Stem saam met MaanKind. Ai, die mensdom tog.

  5. Nee, dis mense wat sowaar graag wou sien wat lieg hy nou weer.
    Maar dit het intussen verdwyn. Good riddance.

  6. Jou kommentaar oor die medikasie: Ek het ‘n worshond wat nou gaan vir 14 jaar. Op sy laaste bene, vergrote hart en water, maar hy is baie naby aan die hart, so hy kry maandeliks sy chroniese medikasie wat netsoveel as sy baas s’n kos.

  7. Hi Abrham, die volk het gespreek en die volk is de moer in!

  8. HaLou, en nou blaas die naweek al in onse nekke!

  9. Hi Kortgat, ja nee, die storie is nie so maklik om te vergeet as om skuld te bataal nie!

  10. Newsferret, en die intrige neem toe!

  11. Maankind, ek hoop nie Joost se storie is waar nie–hy is een van die idole van rugby (al is hy ‘n Blou Bul!)

  12. aixo het gesê op Februarie 18, 2009

    lewies , dalk is dinsdae veronderstel om ‘post-monday’ break verklaar te word

  13. zephur het gesê op Februarie 19, 2009

    Sien dat Kaal NieBlog se blog sommer verdwyn het…hy het seker nie huur betaal nie.

  14. Hi Pruim, ek stem saam met daai rein gedagte!

  15. Hi Zeppie, good bye and good riddance! Maar ons sal nog tot vervelens lees van sy doenighede.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.