Sanctus Valentinus
Februarie 15, 2009 in Sonder kategorie
Nou ja, hoop julle het almal lekker Valentine’s presentijies gekry!!
Ek wou ‘n rympie skryf oor Sanctus Valentinoes, maar die enigste gepaste rymwoord was onvanpas.
Lekker week vir julle almal, en mag die Maandag tinte van pienk vertoon !
Neander het gesê op Februarie 16, 2009
Baie oorspronklik, nou weet ons almal. Kyk na gister en vandag se blog asb.