U hare Madam
Februarie 9, 2009 in Sonder kategorie
Daar op Therina se blog was so ‘n gespot en geskater oor kort mannetjies, wat my laat dink aan die grappie wat ek êrens eenkeer op ‘n blog gelees het, met apologie aan die oorspronklike blogger.
Wanneer mag ‘n man maar ‘n dwerg bliksem?
As hy met jou vrou dans en sê haar hare ruik lekker!
hutton het gesê op Februarie 9, 2009
😉
DallaSePa het gesê op Februarie 9, 2009
skerp skerp skerp
loudavisi het gesê op Februarie 9, 2009
lekker lag ek nou!!
makwassie het gesê op Februarie 10, 2009
Groot groot oorlog nê! Al is hy ‘n dwerg.
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Hi Hutton
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Regte stofpoepertjie, Therina!
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Hi Griet, so is ons gemaak!
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Goed gesê, Kammakazi.
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Hi Dalla se Pa
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Hallo Lou
pasella het gesê op Februarie 10, 2009
Hi Stoutgat, al is hy klein, die koerasie is hoog!
maninblack het gesê op Februarie 11, 2009
Jou kommentaar daar by Loki 3: Dis hoekom ek so dag of wat vroeer oor keuses geskryf het. Soos met skaak, kan mens ‘n doelbewuste skuif maak, en jy dink jy weet hoe dit daarna gaan verloop, maar jy word time en again onkant betrap.
Berwick het gesê op Februarie 11, 2009
Hehe!
aixo het gesê op Februarie 12, 2009
oe eina