Askies!

Februarie 4, 2009 in Sonder kategorie

So tjek ek vanoggend tersluiks my skoftin–gesonde slaaibestanddele, reste van gisteraand se hoender en blikmielies. Toe sê ek vir Vroukie, heel grapperig, dis mos nou die hoender met die kropinhoud. Toe kry ek daai Kyk, en Valentine’s is om die draai. Ek hoop Florrie se Bloemiste het nog van daai post Krismis pre Valentines specials.

18 antwoorde op Askies!

  1. Kry ek nou hoendervleis..pardon the pun,Boesman het ook altyd van ‘n skoftin gepraat.Dis ‘n woord wat ek jare laasgehoor het.

  2. Skoftin…uitstekende woord, ons maak so nou en dan grap van die skoftin. Geniet jou hoender vandag

  3. Ja swaer, humor is maar skaars op Venus. Dis hoekom Nasa Mars toe foeter.

  4. as ek vroukie was het jy net marmite brood vir die res van die jaar gekry..en dit nog self gemaak ook..LOL

  5. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Hi Modderkoekie, slim pun!

  6. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Hi Empress, daai skoftins kom uit ‘n ander era.

  7. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Hallo Griet, dankie vir die waarskuwing!

  8. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Hi Therina, die wag voor my mond was op strike!

  9. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Dun, Kortgat, dun!

  10. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Ai Maankind, ek dag ek weet alles van die weë van ‘n vrou!

  11. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Is so Papeslaai–dis hoekom Skoonma so skerp met die tong is!

  12. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Ai Elza, ek soek simpatie jong!

  13. chom het gesê op Februarie 5, 2009

    Dankie vir jou inloer by my. het jou hoenderstorie geniet!

  14. pasella het gesê op Februarie 5, 2009

    Vroukie het nie!

  15. Hoop dat jy al uit die honnehok is, snaaks hoe humor tussen mans en vroue verskil, ek dog ook dit was somer vlink gedink van jou kant af.

    Dankie vir die komentaar daar by my.

  16. Hallo Spook–die kwade vergaan en die goeie by staan -dankie tog!

  17. post Krismis pre Valentines specials!!! Hahahaha!

  18. Hi Plesierig!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.