Raasgat

Januarie 31, 2009 in Sonder kategorie

 

Skreeubek voël hadida

Ek wil jou net een ding vra

Moet jy dagbreek raasgat kla?

9 antwoorde op Raasgat

  1. pasella het gesê op Januarie 31, 2009

    Dankie Leon, ek ken nie daai een nie.

  2. tronkie het gesê op Januarie 31, 2009

    Ek is mal oor hadedas – ek weet die meeste mense haat hulle, maar hulle is vir my special!!

  3. Ja, die voels raas, maar dis al wat hulle kan doen.
    Hulle se “maak klaar, maak klaar”
    Dan luister ons maar.

  4. Die hadida is nie al voel wat soms met dagbreek pla nie….
    Dankie vir die kommentaar dar by die “Wat As” blog.

  5. Ek sweer hulle is direkte afstammelinge van terodaktiele. Maar hulle hou darem die tuin bietjie slakloos.

  6. Berwick het gesê op Februarie 1, 2009

    Fantasties!

  7. Meer as enige ander Afrika gevogelte verlang ek na die hadidas in my tuin van ouds…

  8. pasella het gesê op Februarie 4, 2009

    Hi Boekevat, vir seker sal ek hom ook mis as ek in anderland moet bly, saam met so baie ander dinge.

  9. Lewies,
    Ek hardloop 4 uur in die oggend met ‘n houtlepel en broodpan in die tuin rond.En ek maak geraas dat die blou vonke staan.Net om die bliksems se bekke stil te kry.Om terug te gaan en te gaan slaap daarna?Nope.Slaap is weg oggend vir oggend.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.