Bok bok staan styf…

Januarie 16, 2009 in Sonder kategorie

Ek klim vanoggend soos Rice Krispies uit die katel, klap, knetter en kraak. Die lyf is seer na drie aande se gym. “Sjoe, ek is styf vanoggend, ” soek ek simpatie by Vroukie. Met ‘n Suster Teresa stem en ‘n twienkel in haar oog sê sy ” Kom laat ek kyk, dalk kan ek help” “Nee, nee!! Dis nie daai soort…” Toe kom ek laat by die werk en trap amper in die bollie (kak woord daai, ek sweer ek gaan dit nooit weer gebruik nie)  

18 antwoorde op Bok bok staan styf…

  1. (wink) dalkies doen die oefenry net goed… dan is daar altyd ‘n snap crakkle en POP

  2. tronkie het gesê op Januarie 16, 2009

    Og nee Lewies, dis regtig ‘n kak woord daai.

  3. niks wat beter help vir die rice krispies gevoel nie 😉

  4. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Hi Maankind, ek is dankbaar vir klein plesiertjies!

  5. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Hi Elza, maar dan is ek vanaand weer daar!
    (Slim woordspeling!)

  6. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Briel Tronkie, briel. Dis die eerste keer in my lewe wat ek dit gebruik, en dit was vir effek. Ek voel soos die eerste keer toe ek te veel gesuip het, ek sal nooit weer nie!

  7. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Ja Windnimf, natuurlike fisio!

  8. ag dit is simply adorable. Ek sal my kantoordeure toemaak daarvoor!

  9. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Ek stem Liz, maar darem nie met die seksietaresse nie!

  10. tronkie het gesê op Januarie 16, 2009

    Ek dink eintlik net jy het bietjie kom brag hier oor jou knippie wat jy gescore het Lewies! Jir weet jy hoe styf gaan jy more wees – jy’t mos seker nie behoorlik opgewarm vir daai quickie nie, maar as mens uit oefening uit is, moet jy maar die gevolge dra….

  11. Jy kan nou ook soos die advertensie sing: I had it all this morning, I had it all today…..

  12. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Tronkie, na dese maaind ek nie vir styf nie!

  13. pasella het gesê op Januarie 16, 2009

    Hi Andre, ek antwoord daar op jou blog

  14. lol, slim vrou wat jy het.
    Mooi dag

  15. Oor die Cliffie comment: Hy kon nie “Pruimtwak” se nie, hehehe

  16. pasella het gesê op Januarie 18, 2009

    Is so Max, is so !

  17. So waar Lewies, so waar.
    Dankie vir die kuiers!

  18. Izakdv het gesê op Januarie 20, 2009

    Ja, dinge wat nie moet styf wees nie, is, en soms andersom ook. Ai, die ouderdom tog

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.