Voert jou brak!
Januarie 13, 2009 in Sonder kategorie
Monica vertel van die hond wat die kerk binnegekom het en die koster gedreig het toe die hom wou uitgooi. Laat my dink aan die brak wat ook die kerk een Sondagoggend tydens die erediens manhaftig binnestap en hier en daar begin snuffel. Die broer koster spring op om die hond uit te jaag en moedig hom aan met ‘n gedempte “Fokof! Fokof!” wat toe ‘n hele ontstigting onder die gemeentlede tot volg gehad het soos hulle proes en giggel. Na die diens sê die dominee vir die koster “Broer, jy moes die hond maar gelos het, hy sou self gefokof het”
abrham het gesê op Januarie 13, 2009
lewies dit was defnitief n tlokwe hond
monicahaddad het gesê op Januarie 13, 2009
HAHAHA Lewies!
pasella het gesê op Januarie 13, 2009
Hi Abrham, ja nee, ‘n regte Tlokweffertjie!
pasella het gesê op Januarie 13, 2009
Hi Maankind!
pasella het gesê op Januarie 13, 2009
Hi Monica!
aixo het gesê op Januarie 13, 2009
viva dominee
chom het gesê op Januarie 13, 2009
Dankie vir jou inskrywing op my blog. Skies vir die plekke waar ek per ongeluk die images gedelete het. Sal dit more terugsit, dan kan jy dalk weer daar kom draai…
pasella het gesê op Januarie 13, 2009
Ja Pruim, ‘n pragmatiese predikant!
pasella het gesê op Januarie 13, 2009
Welkom op my werf Chom!
sprokie het gesê op Januarie 13, 2009
Doeminie se woord is wet.
pasella het gesê op Januarie 14, 2009
Hi Prinses, dis die heilge waarheid
Aproqueen het gesê op Januarie 14, 2009
dalk was die hond se naam ‘fokof’
pasella het gesê op Januarie 15, 2009
Hi Elza, nooit daaraan gedink nie!
I-like-silly het gesê op Januarie 15, 2009
dankie, ek het ook nou lekker gelag!!!
maninblack het gesê op Januarie 15, 2009
Tot Ricoffy smaak anders as jy eers die melk oor die koffie gooi en dan die water.
abrham het gesê op Januarie 15, 2009
bloedig,lewies bloedig !
philvr het gesê op Januarie 24, 2009
Soos die brakkie wat se naam “voertsek” was, en hoe meer die mense vir hom se voertsek hoe meer bly die hond met hulle.
Lekker gelag,
PvR
pasella het gesê op Januarie 28, 2009
Hallo PvR, bly jy was hier!