Oos wes tuis bes

Januarie 10, 2009 in Sonder kategorie

Hallelujah! Ek is tuis, potholes en padvarke ten spyt. Deo gratias, en ek bedoel dit. Ek is faktap gery deur die Koo en Karoo. Ek het baie gemymer, en van more af sal ek julle daarmee vergas. Cave scriptorem!!

8 antwoorde op Oos wes tuis bes

  1. tronkie het gesê op Januarie 10, 2009

    Halleluja! Jy is terug – ek het jou gemis, Lewies!

  2. Hey Lewies, bly jy is veilig terug. Jy was natuurlik net aan die ander kant van die berg van my af nê

  3. abrham het gesê op Januarie 10, 2009

    lewies, praat jou hart uit, ons luister

  4. pasella het gesê op Januarie 11, 2009

    Dankie aan julle almal vir die terugverwelkoming,Tronkie, Ghaap, Monica, Therina, Abrham, Sieltjie, Flenters en Maankind. Dis lekker om weer by die huis te wees.

  5. Berwick het gesê op Januarie 11, 2009

    Welkom terug!

  6. aixo het gesê op Januarie 11, 2009

    flippen tyd dat jy weer mymer ……….!!!

  7. Jou kommentaar daar by my: Praat jy nou van die tyres ‘n blow gee? Of seker maak hulle lek nie….

  8. Dankie! Nee wat A is in sy moer gestuur! Hys nou iemand anders se probleem

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.