ag ek is in elkgeval mos nie ‘n groot fan van sulke dae nie, behalwe dat dit mens se kreatiwiteit ook op ‘n se3kere vlak inspan. My liefpartner bly daar doer ver in Zambie, so dis ‘n challenge om hom so op ‘n afstand spesiaal te laat voel. En die hele Oscar tragedie het so ‘n demper op die dag geplaas, ek was skoon uit my oui wentelbaantjie gegooi
monicahaddad het gesê op Februarie 14, 2013
Yes dis omtrent hoog tyd!!!!
Pronk het gesê op Februarie 14, 2013
ja, ek kyk natgesweet om my rond. Om hier gepos te kry is ‘n effort!
ek-myself het gesê op Februarie 14, 2013
Hallo Pronk!
Pronk het gesê op Februarie 14, 2013
Hellooo! Lekker om weer ou maters te sien
tina10 het gesê op Februarie 14, 2013
Grinnik – lekker raakgevat.
Welkom terug
Pronk het gesê op Februarie 14, 2013
dankie! Hopelik is ek nou bietjie meer gereeld hierso
modderkoekie het gesê op Februarie 14, 2013
Ek hou tog so van dierasies met strepie sterte 😀
Pronk het gesê op Februarie 14, 2013
en kolle
modderkoekie het gesê op Februarie 14, 2013
en spriete en snorre..
Zeppie - @zephur het gesê op Februarie 14, 2013
Great is jy op en gepost gekry…
Pronk het gesê op Februarie 14, 2013
jirlikheid ja, maar nou is een prentjie te groot en die ander ene te klein en die kleintjie moenie eers daar wees nie…maar ek try
Zeppie - @zephur het gesê op Februarie 14, 2013
Sien nou net bietjie rond speel met die funksies…
laat weet as jy hulp nodig het Pronk
lora2me het gesê op Februarie 14, 2013
Hi Pronk! Ek is bly om te sien jou energievlakke is hoog! Met die Kama Sutra en die helder kleure gaan jy vir seker ‘n opwindende V-dag hê.
Pronk het gesê op Februarie 15, 2013
ag ek is in elkgeval mos nie ‘n groot fan van sulke dae nie, behalwe dat dit mens se kreatiwiteit ook op ‘n se3kere vlak inspan. My liefpartner bly daar doer ver in Zambie, so dis ‘n challenge om hom so op ‘n afstand spesiaal te laat voel. En die hele Oscar tragedie het so ‘n demper op die dag geplaas, ek was skoon uit my oui wentelbaantjie gegooi
riemmamba het gesê op Februarie 17, 2013
Se vir jou liefpartner hy moet nou Pta toe trek 🙂
riemmamba het gesê op Februarie 14, 2013
Dis is hoogtyd ja!!!!!! 🙂
Pronk het gesê op Februarie 14, 2013
Hoi, Polony 😀
riemmamba het gesê op Februarie 17, 2013
Hoi ti toi ti 🙂
madhatter het gesê op Februarie 14, 2013
jippeeeee!!! Jy’s terug!!!
Pronk het gesê op Februarie 15, 2013
dankie MH. Hou van jou guitige pluiskeil
perdebytjie het gesê op Februarie 14, 2013
Bly om jou hier te sien en nogal met so ‘n stoute fanfare!
Pronk het gesê op Februarie 15, 2013
hello!
wesnwew het gesê op Februarie 14, 2013
Hi Pronk!!
Pronk het gesê op Februarie 15, 2013
Hooi daar Wessie!
Henry @kompethenry het gesê op Februarie 17, 2013
Hello Palo!
Goed om jou weer te sien!
Pronk het gesê op Februarie 18, 2013
Likewise, Henry!