by

30 sekondes, NET vir Anha

Junie 26, 2012 in Sonder kategorie

Definitely NOT keeping up with the joneses

Groot, mal projek

water waar jy kyk

lots of shit shoveling

dis nie ‘n mens nie

14 antwoorde op 30 sekondes, NET vir Anha

  1. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    nee

  2. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    hiers niemand nie, ek gaan weer in die hek duik

  3. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    giggel

  4. endlich het gesê op Junie 26, 2012

    dis net vir Anha, reg? dan hoef ek nie eers hieroor te dink nie.
    Laat weet my as sy dit het, of as jy die apie uit die mou laat
    🙂

  5. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    ek het dit opgesit vir Anha, maar julle kan almal saamspeel. Ek pes die flippen goed 🙂

  6. avega het gesê op Junie 26, 2012

    Robben Island green project? Skiet my maar Anha, ek’s bored.

  7. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    jis, dis ‘n goeie ene. Die ene waarna ek verwys het so paar duisend jaar terug gebeur.

  8. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    Wowee!!!

    YES!
    hooha!

  9. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    Koeks het hom gekry

  10. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    hahahaha! Shit ek het geweet dit gaan die hele ding weggee

  11. endlich het gesê op Junie 26, 2012

    Die ark?
    hoe gee shit shoveling dit weg?
    kop nie?!
    oooooooo, die diere s’n?
    hehe

  12. palamino het gesê op Junie 26, 2012

    jaaa! hehe

  13. endlich het gesê op Junie 26, 2012

    🙂

  14. Carol460 het gesê op Junie 26, 2012

    My oom was ‘n stadium by Pretoria se rioolwerke betrokke op ‘n manier. Hy het laktyd gesê dit is ‘n shit werk. Ek wou dit nou raai, maar ek sien MK het klaar reggeraai

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.