by

Vague memories of a magnificent thing of the past…

Junie 20, 2012 in Sonder kategorie

Hier is nog ‘n renoster painting. Al my werk vir die event is nou afgehandel en by die ramer. Toe ek die een geskep het, het ek gaan sit en myself probeer indink hoe dit sal voel om iets kosbaars vir altyd te verloor. Ek dink ons het die geneigdheid om dinge te mitologiseer as dit vir ‘n lang tyd uit ons kollekiewe onderbewussyn verdwyn. Dis dan wanneer goeters begin om vlerke te kry. En horings. En begin vlamme blaas. Soos die drake van ouds.

17 antwoorde op Vague memories of a magnificent thing of the past…

  1. murphysewet het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    “Hoe dit moet voel om iets kosbaars vir altyd te verloor..”

    🙁

    (die is nice, en ek belowe nog steeds, as my skippie inkom koop ek by jou iets)

  2. benvanbruggen het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    Harde werk, groot inspirasie en talent.

  3. HeavyHenry het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    Ag nice!

    Die ding laat my aan die AGIP logo dink…

  4. palamino het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    Dis presies wat ek nou die aand vir iemand op bbm gese het. Ek is versot op daai logo. Dis vir my een van die heel mooiste logos op die planeet daai. Ek kyk die Grand Prix net vir die Agip logo. Dis so ‘n thrill op die retinas.

  5. palamino het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    jip, bene ook ja

  6. HeavyHenry het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    Solank jy nie die olie probeer gebruik nie – mens moet ryk wees…

    🙂

  7. endlich het gesĂȘ op Junie 20, 2012

    pragtig, pronkie!!
    is daai sonnetjie agter die boktrol barium yellow?

  8. riem_mamba het gesĂȘ op Junie 21, 2012

    Dit is ongelooflik interessant en mooi! Oor en oor se kyk.

  9. palamino het gesĂȘ op Junie 21, 2012

    Indrdaad, Josfien. Well spotted!

  10. palamino het gesĂȘ op Junie 21, 2012

    🙂 xxx

  11. endlich het gesĂȘ op Junie 21, 2012

    Dis nie so lelik nie, Pronk. Jy het in die vlam ook gebruik.
    Jou kunswerk is pragtig!
    🙂

  12. maryke-anne het gesĂȘ op Junie 21, 2012

    Ek love jou goed!

  13. causerie het gesĂȘ op Junie 21, 2012

    Waar gaan die uitstalling gehou word? GROOT asseblief?

  14. Retha73 het gesĂȘ op Junie 22, 2012

    Awesome

  15. monicahaddad het gesĂȘ op Junie 23, 2012

    Sou dit nou nie fantasties wees as die dranoster die stropers net met een snork ongedaan kan maak nie!

  16. katrina het gesĂȘ op Junie 23, 2012

    Ek hou van sy pers kop!

  17. Blikskottel het gesĂȘ op Junie 23, 2012

    Fancy renoster die ene…dink net hoe sou stropers geskyt het as hulle regtig so vuur kon blaas.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.