by

Hier is daai Renoster

Junie 14, 2012 in Sonder kategorie

Ek weet nou al darem wanneer die uitstalling is. Dit open die 30e Junie. Vieruur vir halfvyf. Ek sal nou eers weer moet presies gaan kyk waar dit is. Dis ten bate van wees-renosters of iets. Daar gaan mense wees wat sing ook en dit gaan alles baie mooi en lekker wees.

En daar gaan wyn wees

23 antwoorde op Hier is daai Renoster

  1. Ek-Myself het gesê op Junie 14, 2012

    Iets anders! Baie detail!

  2. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    My inspirasie is ‘n ou 16e eeuse houtsneewerk van Albrecht Durer:

    http://en.wikipedia.org/wiki/D%C3%BCrer%27s_Rhinoceros

    Skuus. Houtgravure, eintlik

  3. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    liewe hel, vra jy nog?!

  4. Mooi , en die oog wat simbolies op die “verkeerde” plek sit dra baie by tot die trefkrag.

  5. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    Hoekom sal mens nou na die seksuele areas as die “verkeerde plek” verwys , wonder ek nou?

  6. Weet hierdie renoster se ma hy is so vol tattoos ?

  7. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    hehe

  8. Dis vreeslik mooi!

  9. zephur het gesê op Junie 14, 2012

    Wyn…great

  10. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    Ja

  11. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    Wyn

  12. skuus – die oog sit op die regte plek

    die kopbeen sit op die verkeerde plek

    kunstenaarsvryheid in aksie

  13. Modigliani het gesê op Junie 14, 2012

    Stunning!

    Moes jy nou wyn noem???

  14. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    Weet julle, die hele persepsie dat renosterhorings so gesog is as seksmedisyne is foutief. China het eintlik niks daarmee te doen. Die horing gaan na Oman toe waat dit gebruik word om dekoratiewe meshewwe van te kerf. Dis ontsettend baie werd daar.

  15. palamino het gesê op Junie 14, 2012

    ja, wyn ja

  16. Ek laaik al die baie antenna’s, hy’t dit nodig 🙂

  17. belig asb die bron van hierdie opspraakwekkende inligting sodat almal dit kan glo

  18. lora2me het gesê op Junie 14, 2012

    Pragtig. Jy is baie kreatief. Vir my simboliseer die kopbeen die renosters wat geskiet word. Die ore is vir my die heel mooiste deel van jou renoster. Die kleure en die patrone laat my dink aan mola-laslapwerk of daardie Mary Peacy-lapkunstenaar se dol-laslapwerke van diere, veral die olifante wat sy gemaak het. Dit sal nou regtig die mooiste kussingoortreksel ook kan wees (jammer, ek wil alles op kussings sit).

  19. HeavyHenry het gesê op Junie 15, 2012

    Wyn?

    Dit klink fyn, pikkewyn!

  20. postatdo het gesê op Junie 19, 2012

    Hi, I wanted to have this long discussion with you re predators and some proof in point but I am out of time and really screwed. If I get to plant some veggies I will give one plant a huge kiss from you, it will flourish! Take care, see you next month, maybe not.

  21. palamino het gesê op Junie 19, 2012

    I hope your trip goes very well. I would love to go and explore this gut-wrenchingly beautiful, brutal continent 🙂

  22. palamino het gesê op Junie 19, 2012

    Ek kan relate met jou kussing-ding ja!

  23. riem_mamba het gesê op Junie 21, 2012

    Dit is regtig vreeslik goed met al die patrone, detail en kleure. Groot “like”.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.