by

Vrekkit!

Junie 11, 2012 in Sonder kategorie

Ek probeer nou ‘n plan maak om geteken te kry, maar my vingers is so stram en styf vanmore. Soos julle kan sien, maak my moffies (!) nie rerig ‘n fashion statement nie, maar is hulle vuil, uitgerafel en gehawend. Woolies het nou sulke mooies ingekry.

Ja, die olifant het ‘n bobbejaan ingesluk. Ek werk aan ‘n bundel sepedi volksverhale. Die storie gaan oor ‘n epiese stryd tussen die olifante en die bobbejane. Op die stadium wen die olifante…

Ek maak net seker dat daar nie gapings in my lynwerk is nie, dan gaan ek dit inskandeer en op die rekenaar inkleur.

9 antwoorde op Vrekkit!

  1. endlich het gesê op Junie 11, 2012

    Pronkie, jy mag maar jou stertvere oopgooi en pronk. Soms moet mens aanhou en aanhou en op ‘n oomblik dan begin praat die besigheid met jou, so van binne af, dan kom dit net….maar ja, soms begin mens maar so strammerig. Maar vir my lyk dit pragtig. Ek is so jaloers op die lewe van ‘n kunstenaar….

  2. palamino het gesê op Junie 11, 2012

    Eks ook altyd jaloers op die lewe van n kunstenaar, Josfien. Ek is ‘n illustreerder 😀 A lot less glamour

  3. endlich het gesê op Junie 11, 2012

    oh well, eweneens, dieselle ding vir my….
    dalk bietjie minder vryheid? itv wat jy moet produce? dus meer stres?
    good luck!!

  4. pasella het gesê op Junie 11, 2012

    Wel, as die walvis vir ou Jona kon insluk kan ‘n olifant seker ‘n bobbejaan insluk. Ek skreeu vir die olifante.

  5. palamino het gesê op Junie 11, 2012

    … en alles ja

  6. sal jy kom wys as jy dit klaar ingekleur het??

  7. zephur het gesê op Junie 11, 2012

    Gaan help gou bietjie daar op my blog…

  8. HeavyHenry het gesê op Junie 11, 2012

    Waar koop mens alles?

  9. riem_mamba het gesê op Junie 11, 2012

    Ek stem saam Josfien….jou talent is uniek. Eendag gaan ‘n paar mense dit waarneem en dinge gaan net begin gebeur. Maak jou solank reg!! :)))

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.