Fallus…
Mei 23, 2012 in Sonder kategorie
Ek is nou so hartlik siek, sat en gatvol vir pricks, piele en peesters!
Hoekom veroorsaak ‘n koekie nooit soveel kak nie?
Mei 23, 2012 in Sonder kategorie
Ek is nou so hartlik siek, sat en gatvol vir pricks, piele en peesters!
Hoekom veroorsaak ‘n koekie nooit soveel kak nie?
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
As daar nie brood is nie moet die mense koek eet.
abrham het gesê op Mei 23, 2012
wys my die mistiek van ‘n voël en ek wys jou ‘n eerbare politikus. soos wat die taalmonument en voortrekker monument falliese heilige koeie vir die vorige heersers was – so is die volk ontsteld oor ‘n leier se pap stingel. viagra kan dit is ‘n bemarkingsgeleentheid aangryp en durex ook! imagine – ‘n stokstywe zuma met ‘n durex aan!!!
dit sal die hiv campaign die boost van ‘n leeftyd gee.
abrham het gesê op Mei 23, 2012
en aanhoudend, koek is nie vullend nie
vuurklip het gesê op Mei 23, 2012
Want sy is minder sigbaar en weggesteek(!) agter ‘n pelsie.
palamino het gesê op Mei 23, 2012
Eschjoooze mhuy! I beg to differ!
Vetjan het gesê op Mei 23, 2012
maar dit smaak so lekker
zephur het gesê op Mei 23, 2012
Dis van koek dat Oom Zuma se spear ontbloot is
I-like-silly het gesê op Mei 23, 2012
ek wonder nog waar die “rasistiese” deel inkom….???
Modigliani het gesê op Mei 23, 2012
Want koekie soekie kakkie?
monicahaddad het gesê op Mei 23, 2012
Want dis nie so maklik om te teken nie…..
endlich het gesê op Mei 23, 2012
Hang van die konteks (pun intended) van die koekie af.
My kommentaar vir jou geblog – wetie hoe om dit op te link nie.
sirpsa het gesê op Mei 23, 2012
Want dit speel gewoonlik wegkruipertjie en is so geheimenisvol.
HeavyHenry het gesê op Mei 23, 2012
Want die advertensie manne het ons gewoond daaraan gemaak om die heel tyd aan kont te dink – so die skokwaarde is verwater.
Of so iets – your mileage may vary.
palamino het gesê op Mei 23, 2012
“Do you know why they are really cutting down the rain forest? Because it is wet and dark and tangled and feminine.”
Female shaman from the Amazon
palamino het gesê op Mei 23, 2012
Dankie jong! Ekt gelees en my 5 cents ingegooi
palamino het gesê op Mei 23, 2012
Ek gaan jou aanvat, maar nou moet ek eers mooi loop dink 🙂
palamino het gesê op Mei 23, 2012
Dit klink soos japanees vir my
abrham het gesê op Mei 23, 2012
want dit eet so lekker …
HeavyHenry het gesê op Mei 23, 2012
🙂
katrina het gesê op Mei 23, 2012
Dis maar net omdat mans nie uit die boks kan dink nie 🙂
uwrqrwmw het gesê op Mei 8, 2022
modafinil 100mg without prescription modafinil 100mg uk
kcpwvxah het gesê op Mei 15, 2022
buy generic modafinil
kvlerozr het gesê op Junie 16, 2022
hydroxychloroquine tablets buy online hydroxychloroquine 200mg for arthritis buy 200 mg hydroxychloroquine