by

Draakasem!

April 19, 2012 in Sonder kategorie

Wie van julle het hierdie gesien op facebook?

Researchers in Indonesia have discovered what looks like a teeny tiny dragon. As yet, we have no information on whether they guard small piles of gold or attack miniature castles.
This was a nesting female found in the Lambsuango Forest reserve and was immediately released after this photograph was taken.
No everyone, this is not photoshopped. Just google ‘gliding lizard’ – there are around 15 described species, mostly found in South East Asia. This is thought to be a new species with the genus but further study will be required to confirm that.

Ek sal so graag enetjie wou he! Ek wonder net hoe house train mens hom. En as hy sou pieps of dit ‘n gat in jou mat sal brand soos die drakies in Terry Prattchett se boeke?

Stel jou voor die ding wir-wir hier om jou kop rond…

37 antwoorde op Draakasem!

  1. palamino het gesê op April 19, 2012

    Haai ja, dis waar ne? En ek perpetuate dit met my versugting, nie waar nie? Ek haat hierdie nuwe tendens om arme reptiele so in kaste aan te hou.

    Hulle se darem hulle is in n streng bewaringsgebied, so hopelik help dit

  2. HeavyHenry het gesê op April 19, 2012

    In Hong Kong het ek hulle gedroog op stokkies gesien

  3. palamino het gesê op April 19, 2012

    My jongste wil ‘n slang he en ek skop viervoet vas. Nie oor ek bang is vir slange nie. Ek het al slange en drake hanteer. Ek het al vlermuise met die hand grootgemaak for that matter. Ek is mal oor hulle, maar ai! Dis net vir my nie reg nie. En sjoe, daai pasgebore babamuise is net te erg. Dis nie asof jy hulle blikkiesmuis kan voer nie. Ek het vir hom gese ek sal settle vir n eiervreter.

  4. Madhatter het gesê op April 19, 2012

    Besonderse dingetjie. Eerste keer wat ek hom sien. Dankie vir jou. 🙂

  5. palamino het gesê op April 19, 2012

    Weejy!

  6. palamino het gesê op April 19, 2012

    Hooi, ekt gisteraand juis so ‘n droom gehad van persistent bat. Hy het in my regtersy vasgevlieg – teen my baie seer, vergrote lewer. En die res van die droom het ek gesukkel om hom airborn te kry. As ek aan hom vat raak hy baie animated, maar as ek hom los, flop hy neer. Toe gaan lees ek nou bietjie op:

    http://allaboutcards.wordpress.com/category/medicine-cards/

    nogals baie insiggewend. Ek is mal oor totemdiere

  7. Daai kleine dinausorussie het seker verdwaal geraak in tyd!
    Hy is te cute!

  8. shlwanjan het gesê op April 19, 2012

    cool. Jip, ek soek ook ene! Newwermaaind housetrain, ek kan dink aan ln ander paar nuttige goed om hom voor te train. Kan byvoorbeeld nuttif te pas kom om remote control na my toe aan te vlieg, of mense wat te lank kuier, weg te intimideer…

  9. palamino het gesê op April 19, 2012

    My seun het so ‘n fantastiese dinosourusboek. Daarin wys hulle die kleinste dinotjie was omtrent so groot soos ‘n hoender. En hy het vleis ge-eet. Ek sou mal daaroor gewees het om so enetjie te he.

  10. palamino het gesê op April 19, 2012

    Ja, mens leer hom om te dive-bomb

  11. endlich het gesê op April 19, 2012

    ag nee man!!!

  12. endlich het gesê op April 19, 2012

    mag die pragtige gediertetjies nie uitgeroei word nie….
    ek het ‘n drakie – ‘n tweevoetige enetjie, ongeveer 14 jaar oud.
    vreemde wesentjie.
    wil iemand nie vir my die “how to train your dragon” manual aanstuur nie, seblief?

  13. Ek wil enetjie hÊ!!!!

  14. palamino het gesê op April 19, 2012

    Eks ook ‘n draak!!!!

  15. palamino het gesê op April 19, 2012

    Hulle het hom nou onlangs eers vir die eerste keer ontdek, kan jy glo?

  16. Wel ek het die basiese bestanddele, daar is geitjies in my tuin, en my buurman het ‘n gilzioen vlermuise, so ek moet net ‘n groot genoeg hok bou en rooi kleursel in hulle drinkwater sit…..

  17. HeavyHenry het gesê op April 19, 2012

    Strues! Ek weet nie of die ouens hulle eet of vir medisyne gebruik nie!

  18. endlich het gesê op April 19, 2012

    daar in die verre ooste weet hul seker nie van red bull nie…

  19. erikavz het gesê op April 19, 2012

    cute

  20. zephur het gesê op April 19, 2012

    Wel sy werk sal wees om al die vliee en muskiete weghou

  21. lora2me het gesê op April 19, 2012

    Ek hou nogal van akkedisse, skinke, geitjies en verkleurmannetjies omdat hulle almal die een of ander oulike meganisme of aanpassing het om hulle te laat oorleef. Dink jy nie met al die eeue-oue legendes oor draakagtiges dat daar tog iewers ‘n bietjie waarheid in die bestaan van so ‘n gedierte is nie? Net omdat ‘n mens hulle nog nie gesien het nie, beteken nie dat hulle nie bestaan nie. Dalk iewers daar in Borneo of so iets. Ek wil ook so ‘n vlerkdwergdraak hêêê.

  22. Die ding is te cute ! Ek wil ook een hê !

  23. Ha ek ook, en dis ons jaar!

  24. abrham het gesê op April 19, 2012

    hoe steek mens draak

  25. palamino het gesê op April 20, 2012

    Uhm… baie versigtig?

  26. palamino het gesê op April 20, 2012

    Lora, ek wil ook verskriklik graag he dat daar wel iewers in ons oergeskiedenis kontak was met een of ander beautiful mega-akkedis wat kon vlieg en vlamme blaas. Ek voel die herinnering aan so ‘n gedierte hier diep in my dns 🙂

  27. palamino het gesê op April 20, 2012

    Barbie drake

  28. palamino het gesê op April 20, 2012

    Ja, hy het so klein bic vlammetjie waarmee hy hulle zap!

  29. palamino het gesê op April 20, 2012

    Monica ek hou van jou plan

  30. HeavyHenry het gesê op April 20, 2012

    nope!

  31. endlich het gesê op April 20, 2012

    hehe

  32. palamino het gesê op April 20, 2012

    Daars dit iets soos red Waterbuffalo, Josfien

  33. endlich het gesê op April 20, 2012

    but he dragon gives you wings
    🙂

  34. 🙂

  35. Trakie het gesê op April 23, 2012

    Ag sweet! Bly sy’s dadelik weer vrygelaat.

  36. draakagtige vlermuisie?

  37. riem_mamba het gesê op April 25, 2012

    Wie weet, dalk loop ek een raak hier in die ruigtes!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.