Die Boereworsroll (18 sex, nudity en die volk se gunsteling braai area)
Februarie 22, 2012 in Sonder kategorie
Vandavaka
in die grasdaklapa
met la-di-dah
Hadedahs
Lekker lunch!
Februarie 22, 2012 in Sonder kategorie
Vandavaka
in die grasdaklapa
met la-di-dah
Hadedahs
Lekker lunch!
Storm10 het gesê op Februarie 22, 2012
Now this looks very interesting. Just not sure how he gets any movement going.
palamino het gesê op Februarie 22, 2012
Its a water bed
lora2me het gesê op Februarie 22, 2012
Wat maak die verleidelike slang daar? Hierdie ouens is omtrent gimnaste, hoor.
palamino het gesê op Februarie 22, 2012
Ja, mens moet dit liefs nie by die huis probeer nie
TS het gesê op Februarie 22, 2012
Eish… ek weet baie min maar die verbyster my … hoe jy by die boereworsrol kom het ek ook geen idee? Koeksister?
Storm10 het gesê op Februarie 22, 2012
Ah, nice and bouncy 🙂
palamino het gesê op Februarie 22, 2012
Ek het ‘n oorywerige verbeelding 😀
Modigliani het gesê op Februarie 22, 2012
Dit is STUNNING!!!
Absoluut mal daaroor 🙂
Die lapa is so ‘n regte egte Suid-Afrikaanse ikoon 🙂
Baldadig het gesê op Februarie 22, 2012
Lapa-dans is die natuur se kans op lepelle mooi te se…
karenwallace747 het gesê op Februarie 22, 2012
mmm… hoe se hulle? dis nou naais 🙂
endlich het gesê op Februarie 22, 2012
hierdie keer is sy die ginger…
boereworsroll met hot chilli sauce
pbroere het gesê op Februarie 22, 2012
Lyk of jy hulle uit blikkies uitgehaal het as ek die ledemate so kyk.
DallaSePa het gesê op Februarie 22, 2012
Deel van die boek?
HeavyHenry het gesê op Februarie 22, 2012
🙂
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Hoeha! Mens, dis briljant hoe jy dit stell Baie dankie daarvoor 🙂
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Die vetplantjie is ‘n Echeveria 🙂
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Ek het baie planne met die lapa
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Ag, baie dankie!
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Jis, well spotted, jy is ‘n doring!
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Ek wil ook sulkes he, Sonel
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Sardientjies
palamino het gesê op Februarie 23, 2012
Inderdaad, DsP
endlich het gesê op Februarie 23, 2012
🙂
melvanas het gesê op Februarie 24, 2012
As ek van hierdie moves moet implementeer sal jy net skroewe sien spat!
riem_mamba het gesê op Februarie 24, 2012
‘n Lapa, Barraca, Nsaka in Afrika is hulle oral met baie name. Hulle is lekker goed jong. Lapa = Lepelle; Barraca = Bar; Nsaka = Sak laag en snork. Die dakkies is meer doelig as wat mens dink.
palamino het gesê op Februarie 24, 2012
Hoe cool is dit, Mambaman! 😀
palamino het gesê op Februarie 24, 2012
ja, liefs nie, nuh?
umhlanga het gesê op Februarie 24, 2012
Het nog nooit twee mense so rustig onder ‘n lapa sien lê nie 🙂
Blikskottel het gesê op Februarie 27, 2012
Hoe de hel gaan jy haar nippletjies kielie , vryf of maseer as jy soveel plekke moet vasklou?
palamino het gesê op Februarie 27, 2012
an hier af lyk dit my of jy sal kan bykom met jou tong 🙂