by

Bah!

Februarie 14, 2012 in Sonder kategorie

Ek doen hoegenaamd nie hierdie kapitalisties-korrupte makakkas nie, so:

Mag julle elkeen ‘n verstommend normale dag he met die gewone kak, hare, derms en drama, selfs al het jy jou rooi skoene en stepin aan!

En onthou…

28 antwoorde op Bah!

  1. Dankie en jy is beslis vanoggend die “icing”.

  2. bwahahahhaaaaaaaaa!!!

  3. Onthou net, die droee drolle is almal Kommuniste 🙂

  4. TS het gesê op Februarie 14, 2012

    dankie … dink ek … mag jy ook ‘n bogemiddelde dag hê!

  5. ‘n tante van 75 sê my gistraand die winkels is seker toe vandag. maar toe sy hoor nie, sê sy dit behoort te wees op die dag van die liefde 🙂

  6. Ek het ‘n rooi blom in my hare. Tel dit?

  7. O ja, en Cupcake – jy IS fokken special 😉

  8. jy ook, cupcake!

  9. dierbaar!

  10. fenk you tina!

  11. dankie Lora, ek voel bietjie frosty vanmore

  12. Cupcake?

    Ek?

    🙂

  13. Oulik!

  14. Met pienk aaisieng en n tjerrie 😀

  15. *gril* Virrie soet goed!

  16. Ek is ietwat uit die veld geslaan. Ekt die saain gekry van iemand wat gesit het en dit self met die hand geteken het en toe afgeneem het … en toe vir my gestuur het

  17. maar fok weet, as ek hoor hy stuur dit vir almal gaan ek sy porsche se tyres slash!

  18. ek bbm vir jou ene Mevrou! (Ek sien die bosveldschlong was daar op jou wall vemore)

  19. Sy hele masemoese urk

  20. WITH a cupcake or WITHOUT a cupcake… special!

  21. skerp!

  22. dankie DsP!

  23. ons het almal mos maar die cupcakes in ons lewes

  24. oulik!

  25. Ha ha ha ha!!!!

Los ’n antwoord vir lora2me. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.