Majick monkey
Januarie 10, 2012 in Sonder kategorie
Haai julle! My uitstalling by Art in Silwer in Cullinan is nog aan tot die 28e Januarie. Gaan loop maak seblief n draai. Ek is nie daar nie, maar as jy my graag te siene wil kry, inbox my dan kom ek deur, spesjinjaal net vir jou!
TS het gesê op Januarie 10, 2012
Ek is so jammer – dit lyk nie of ek dit gaan maak nie – my teaterbesoek het deur die mat geval
HeavyHenry het gesê op Januarie 10, 2012
Jis sal jy nou nie de moer in wees as ek dit reel en dan nie opdaag nie!
palamino het gesê op Januarie 10, 2012
Jong!
palamino het gesê op Januarie 10, 2012
http://www.art.co.za/marnaschoeman , maar ek weet nie of die uitstalling se werk al gelaai is nie
palamino het gesê op Januarie 10, 2012
Toemaar, volgende keer 🙂
maryke-anne het gesê op Januarie 10, 2012
Eendag wanneer ek groot is, gaan jy hier in Klerksdorp kom uitstal, dan sit ek die heeldag daar by jou 🙂
palamino het gesê op Januarie 10, 2012
lekker! My broer is argitek daar
Madhatter het gesê op Januarie 10, 2012
Sal plan maak.
Modigliani het gesê op Januarie 10, 2012
Kan niks belowe nie, maar sal probeer!
HeavyHenry het gesê op Januarie 10, 2012
*grin*
Soos jy sien, dink ek bietjie skeef!
endlich het gesê op Januarie 12, 2012
jou detail verstom my altyd. ek moet se ek love daai miswurm!
eks ongelukkig te ver om in teloer….as ek eendag weer my sus in Pta besoek….