by

Lyfskrifte

Oktober 19, 2011 in Sonder kategorie

Siende dat ek nou so op ‘n lyf-tangent is, plaas ek graag hierdie kiekie wat ek by ‘n facebook vriendin gesteel het. Die sensureerdery (hartjies op die tieties) is deur die oorspronklike plaser gedoen en is nie my handewerk nie. Ek dink die hartjies op ‘n andersins lieflike(lyflike) statement is baie, baie sad, maar nou ja.

Die fees van vlees

“the body is the nightclub of the soul” (Timothy Freke)

As julle dit sonder die harte wil besigtig, gaan kyk hierso met hartelike dank aan vuurklip!

15 antwoorde op Lyfskrifte

  1. Cool.
    Ek stem saam oor die hartjies.

  2. “The body says I am a Fiesta.. ” n Ford ? n Fees in
    Spanje ? Jammer, ek vang nie. Verduidelik asb vir hierdie dom dude.

  3. palamino het gesê op Oktober 19, 2011

    Fiesta is Spaans vir Fees. Eduardo Galeano is spaans

  4. palamino het gesê op Oktober 19, 2011

    Ag sorry, hy is ‘n Spaans sprekende Uruguyan

  5. Dankie, Pronk. Ja die body is n fees.

  6. palamino het gesê op Oktober 19, 2011

    Dankie! Jy is ‘n doring!

  7. TS het gesê op Oktober 19, 2011

    wel ja…

  8. Dit is darem maar n great quote daardie, die fiesta een,soveel maniere om dit te vertolk…

  9. Baie interessant, geen wonder ons is confused!

  10. bloukaap het gesê op Oktober 20, 2011

    jip, a girls guide to taking over the world

  11. palamino het gesê op Oktober 20, 2011

    skerp oge, jy, ha!

  12. palamino het gesê op Oktober 20, 2011

    haai jy was lanklaas hier!

  13. abrham het gesê op Oktober 20, 2011

    verkies die hartjies, die ringe is grillerig

  14. sterretjies sou dalk beter gelyk het??

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.