by

Pronknografie (2) vir Petrus Pap

September 1, 2011 in Sonder kategorie

Sien? Geen rubber in sig.

Die dekontekstualisering van die issue….

32 antwoorde op Pronknografie (2) vir Petrus Pap

  1. czardas het gesê op September 1, 2011

    Pronknografie indeedy.

  2. Angelor het gesê op September 1, 2011

    Ek gaan vir my ook so n blou geruite tafeldoek koop (eendag as ek ryk is) dis pragtig!Heerlike dag vir jou!

  3. czardas het gesê op September 1, 2011

    PS – how are you doing, my favourite pronknografer ?

  4. Bwahaha! Cool

  5. I am doing fabulously well, thank you Czardas!

  6. Vetjan het gesê op September 1, 2011

    oelala

  7. 10/10!

  8. Angelor het gesê op September 1, 2011

    🙂 wel dit het gewerk vir daai ou! kyk wat het hy vir hom gelok met daai tafeldoek!

  9. Hulle is cheap by pep stores. Kom kuier vir my met een om jou lendene gebind. Bring Astros 😀

  10. 🙂

  11. Jippie

  12. Kan g’n kop(!) of stert(!) van daai middelste een uitmaak nie …

  13. Moet ek uitzoom?

  14. As dit sal help …

  15. flapoor het gesê op September 1, 2011

    Dit lyk soos piekniekkomberse -met?…… wat is dit?

  16. sit grotes op vol pictuers…

  17. waarvoor is die prentjies dan..

  18. Nice, en gister s’n ook – my internet was heel gistermiddag af…

  19. Ek mag mos nie die werk in hulle geheel plaas nie, jy weet mos.

    Ek sal hulle so een een vir jou mail, dis groot files

  20. post dit op my fb wall asseblief,, vir wat is die prente gemaak nog vir die sutra..

  21. Angelor het gesê op September 1, 2011

    Haha dis n date! Kom ons hoop hulle het my size!

  22. Ek het gewonder waar”s jy

  23. ek mag nie dit op openbare werbwerwe laai nie, dis soetraprente

  24. af fock man/vrou

  25. aambeie en room?

  26. ek sien reikhalsend uit!

  27. Angelor het gesê op September 1, 2011

    Reikhalsend is so n sterk woord, jy is duidelik versot op Astros!

  28. Jislaaik – raas ek so baie?

  29. Nee, maar ek het mos ‘n crush op jou, so ek wag vir jou….tsk!

  30. *bloos en sit sy toon so innie sand in en draai sy enkel so”

  31. thenack het gesê op September 6, 2011

    jou kop moet nogal ‘n interessante plek wees (-:

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.